Is your surname van Wyk?

Connect to 12,223 van Wyk profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Louis van Wyk

Louis van Wyk was deel van die Hendrik Potgieter trek. Hy is afkomstig van Cradock. In 1841 het hy die plaas Elandskraal Dist. Rustenburg aan die voet van die Magaliesberg-tussen Brits en Rustenburg-aangele. Die plaas was oorspronklik 7000 morg groot Met die aankoms van Casper Jan Hendrik Kruger in 1845 is n stuk grond aan die oostekant van Elandskraal afgebaken-die plaas Buffelsfontein- wat vir n opgesaalde perd verruil is. Laasgenoemde-Paul Kruger se pa- is op Buffelsfontein onder die Magaliesberg begrawe.Elandskraal het aan Louis van Wyk se 5 seuns vererf. Die dorp Mooinooi is op Elandskraal aan gele. Magaliesberg is na n stamhoof wat ongeveer 1825 hier gewoon het vernoem Sy naam was Mogale en hy en sy mense was tot die dood toe geteister deur Silikaats Met die vestiging van die Trekkers in hierdie wereld het die weergalm van die angskrete van Silkaats se veroordeeldes in die kranse van die berg stil geword.(Gedenkalbum van die Gereformeerde Kerk Elandskraal saamgestel deur Piet Fouche ) Opsomming deur Willem Jacobus van Wyk (Koos)


BAPTISM:
"Parish registers for the Dutch Reformed Church at Graaff-Reinet, Cape Province, 1792-1821," (https://familysearch.org.ark:/61903:1:3QM-CSV8-D92B-9?i=327&cc=1478...

view all 14

Louis van Wyk's Timeline

1808
July 7, 1808
Graaff-Reinet, EC, South Africa
December 11, 1808
Graaff Reinet, South Africa
1830
June 22, 1830
Rustenburg, South Africa
1839
November 9, 1839
Cradock, EC, South Africa
1841
June 26, 1841
Mooinooi, NW, South Africa
1843
April 3, 1843
Elandskraal, Rustenburg, Transvaal, Suid Afrika
1845
February 22, 1845
Lydenburg, Suid-Afrika
1847
June 29, 1847
Mooinooi, NW, South Africa