![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1681756136)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1681756136)
Hoof-Kmdt. Andries Hendrik Potgieter (Voortrekkerleier) se suster, Petronella Margaretha Potgieter, is op 2.11.1810 getroud met Jan Harm du Plessis. Hierdie egpaar se dogter, Petronella Margaretha du Plessis, is met Stephanus Fouche getroud. Hulle het as doopgetuies by die volgende doop opgetree:
Leja Magdalena Fouche [ook as Lydia Magdalena bekend] gebore 4.6.1835 en gedoop 21.1.1836 dv Stephanus Fouche en Petronella Margaretha du Plessis.
Doopgetuies:
1. Pieter Marthinus Fouche (kind se oupa)
2. Leja Magdalena Boshoff (kind se ouma)
3. Louwrens Stephanus du Plessis (moeder se broer)
4. Elisabeth Potgieter (vrou van moeder se broer - dogter van Hoof-Kmdt. A.H. Potgieter)
-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-
1835 |
June 4, 1835
|
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1836 |
January 21, 1836
|
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1860 |
April 7, 1860
|
Roerfontein, Koster, Zuid Afrikaanse Republiek, Suid Afrika
|
|
1862 |
April 9, 1862
|
Ventersdorp, Southern DC, North West, South Africa
|
|
1865 |
August 24, 1865
|
||
1868 |
May 1868
|
||
1871 |
October 27, 1871
|
||
1878 |
March 2, 1878
|
Geref Kerk Rustenburg, Rustenburg, South Africa
|
|
1880 |
1880
|
Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
|
|
1906 |
December 28, 1906
Age 71
|
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
|