Maatje Johanna Hendrika Louw

Is your surname Kotze?

Connect to 7,031 Kotze profiles on Geni

Maatje Johanna Hendrika Louw's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Maatje Johanna Hendrika Louw

Notas bygevoeg op 01 Feb 2012 (Andre Smit):

1) Henrietta de Beer (En nie Louw)

       Die volgende tydlyn is van toepassing:

* 1866 "Sterk" Michiel de Beer (1846; 20 jaar) & Helena Alberta Elizabeth Kotze (1844; 22 jaar) trou. Helena se suster Maatje Johanna Hendrika Kotze (1854) is 12 jaar oud. Dus onwaarskynlik dat dat sy voor "sterk" Michiel en Helena se troue met "sterk" Michiel getroud was.

  • 1867 - 1871: 3x kinders van Michiel & Helena
  • 1874 Henrietta word gebore in onecht (Kerk se doop register) met Michiel (27 jaar) en Maatje (20 jaar) as ouers. "Onecht" omdat "Sterk" Michiel nog met Helena getroud was. Tog staan hy in die kerk en se dat hy Henrietta se pa is. Vermoedelik maak Maatje vir Henrietta alleen groot vir 'n jaar.
  • 1875 Maatje Kotze (21) trou met Johannes Hendrik Wynand Louw. (Marietjie Kotze, 9 Junie 2019: Volgens Maatje en Johannes Louw se huweliksrekord was Maatje 'n "jongedochter" ten tye van haar huwelik. Sien https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-S981-Y)
  • 1877 - 1898 (21 jaar): Gedurende hierdie tydperk van 21 jaar verwek Maatje en Johannes Louw sewe kinders. Henrietta (de Beer) word saam met hierdie sewe kinders as 'n Louw grootgemaak. Dus Maatje en Johannes en hulle ag Louw kinders. En dit is hoe die mense in die Wadrif omgewing die gesin leer ken het, veral die huidige (2012) langslewende persone (va gemiddeld 85 - 86 jaar; dus gebore in 1924 vroegste en vyftig jaar na Henrietta se geboorte) vandag nog vir Henrietta ken; as 'n Louw.

2) Huwelikstatus van "Sterk" Michiel de Beer en Maatje Johanna Hendrika Kotze

In die SAG vir die De Beer stamboom word aangedui dat Michiel de Beer met Maatje Kotze getroud was. Dis egter onduidelik wanneer hierdie huwelik kon plaaasgevind het:

  • Nie voor Michiel en Helena huwelik nie. Maatje was slegs 12 jaar oud op daardie stadium.
  • Nie tydens Michiel en Helena se huwelik nie (Henrietta was in "onecht" gebore).
  • Michiel en Helena se laaste kind Maria Magdalene in 1889 gebore (Michiel 42 jaar oud).
  • Maatje en Johannes se laaste kind is in 1898 gebore (Maatje 44 jaar en Michiel 52 jaar)
  • Hendrik Wynand Louw sterf in 1914. Maatje is 60 jaar en Michiel 68 jaar (indien hy toe nog geleef het).
  • Dus behalwe die geisoleerde insident (Henrietta se verwekking) blyk daar nie verdere rede vir verbintenis tussen Michiel en Maatje te wees nie.

3) Die "Ander" Louws.

Wanneer na bestaande familie strukture gekyk word en met die huidige inwoners van die Wadrif omgewing gepraat word, bestaan daar (of het daar) oenskynlik twee groep Louws in die Wadrif omgewing voorgekom. So bestaan daar onsekerheid onder die huidige groepe Louws waar die "ander" Louws, wat ook die plaasomgewing woonagtig is of was, vandaan kom. Na korrelasie van bestaande familie strukture met die SAG vir die Louw stamboom kan die oorsprong van hierdie twee groepe vir sewe geslagte (met huidige eienaar van Wadrif as verwysing) teruggevoer word as afstammelinge van twee broers wat die vroee 1700 gebore was as; die 1ste seun, Adriaan Louw (c. 1702; b5c1 tak) en 3de seun, Jacobus Louw (c. 1706; b5c2 tak) uit die huweik van Jacobus Louw (c. 1680) en Maria van Brakel (c. 1677). (Jan van Riebeeck was 3 jaar vantevore (1677) oorlede).

So is die huidige eienaars van Wadrif, nasate van Jacobus Louw (b5c3 tak) en die "ander" Louw groep, in die geval, die naste van Adriaan Louw (b5c1 tak).

Maatje Johanna Hendrika Kotze was getroud met Johannes Hendrik Wynand Louw wat uit die b5c1 (Adriaan Louw) tak afkomstig was.

End Notas (Andre Smit)

Helena Alberta Elizabeth Kotze en Michiel de Beer was getroud en het 10 kinders gehad. Henrietta was blykbaar hulle Michiel de Beer se 4de kind tog wys doop rekords dat Helena se 1/2 suster Maatjie Johanna Hendrika Kotze en Michiel de Beer, Henrietta Maria de Beer se ouers was en dat sy 'n buite egtelike kind was. Die getuies is vermoedelik Maatjie se se ouers of haar broer.

Piketberg doopregister 1861-1875, bl. no. 494, Wittedrift

Kind: Henrietta Maria * 12.2.1874 = 11.4.1874 in Onecht Ouers: Michiel Johannes de Beer Maatje Johanna Hendrika Kotzé Get: Coenraad Johannes Paulus Kotzé Elisabeth Johanna Kotzè

www.ancestry24.com (?) Cape Estates Death Notice Index Maatje Johanna KOTZÉ Source: Master's Office / Orphan Chamber, Cape Town (MOOC) Surname: KOTZÉ First Name: Maatje Johanna Year: 1927 Volume: 6/9/3172 Reference: 15451 Source: Master's Office / Orphan Chamber, Cape Town (MOOC) Source Location: Cape Town Archives Repository

HUSBAND NOTES: Jacobus Adriaan Visser LOUW General: oba: Ryk Koos / Koos Blootvoet, boer Wagendrift, Leipoldtville, saam met sy broer en later met sy broerskind, Abraham Hendrik Petrus Louw, * 12.9.1862, wie se aandeel van die plaas, hy in 1893 koop. Jacobus is 'n welaf boer en koop ook ander plase, waaronder Bontheuwel en Klaarfontein aan die Verlorevlei, Piketberg, waar sy nageslag nog [1995] boer. Jacobus koornboer, Zandveld tentye van sy troue

SOURCES 1. Kaapse Argief Bewaarplek, Kaapstad. KAB MOOC 6/9/2587-3786 ENGELBRECHT, HELENA ALBERTA. NEE LOUW. ESTATE PAPERS (1924). Prepared 19 Jun 2011 by: Comments: Hendrik de Waal LOUW

  • Doopinligting van 1ste kind van Johannes Hermanus Kotze van Wadrif en Henrietta Maria de Beer

KD 142, Bl. no. 952, Clanwilliam Kind: Maatje Johanna Hendrika * 22.12.1890 = 18.2.1891 Ouers: Johannes Erasmus Kotzé Henrietta Maria de Beer Get: Johannes Hendrik Wynand Louw Maatje Hendrika Kotzé Michiel Johannes de Beer Helena Alberta Elizabeth Kotzé

http://www.national.archsrch.gov.za/sm300cv/smws/sm30ddf0?201111211...

DEPOT KAB SOURCE MOOC TYPE LEER VOLUME_NO 6/9/771 SYSTEM 01 REFERENCE 2919 PART 1 DESCRIPTION LOUW, JOHANNES HENDRIK WYNAND. DEATH NOTICE. STARTING 19140000 ENDING 19140000

Helena Alberta Elizabeth Kotze was apparently married to Michiel de Beer and had 10 children, and Henrietta de Beer was apparently their 4th child. According to baptism records, Helena's 1/2 sister Maatjie Johanna Hendrika Kotze is given as Henrietta Maria De Beer (Louw)'s, mother and that she was born out out of wed lock. The witnesses are most likely Maatjie Johanna Hendrika's parents or brother.

——————————

According to Henrietta Maria de Beer / Louw’s grandson Johannes Hermanus Kotze Terblanche, her father Johannes Louw was sickly at the time of her christening, and Michiel de Beer her uncle took her to be christened and thus gave up his name as her father. How true this is one cannot say and as such her paternity is debatable. If Johannes Louw was her father she would still have been born out of wed lock, will however presume that the baptism records are correct and that she is a de Beer and not a Louw. - Michelle de Jager

view all 13

Maatje Johanna Hendrika Louw's Timeline