![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1714070889)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1714070889)
Libregt ELARD and Maria VAN DEN BERGH no proof of marriage ; child baptised illegitimate 1732 !!
Hul het een dogter, Elizabeth ELLARD, gedoop te Kaapstad op 5 OKT 1732. Sy trou met Willem DEMPERS op 10 DES 1747.
Libregt trou met Maria se suster, Elizabeth VAN DEN BERG op 29 JAN 1736 in die Kaap. Hul het een seun, Liebrecht ELLARD, gedoop te Kaapstad op 16 FEB 1738. Elizabeth was voorheen getroud met Abraham PELTZER (Stamvader), en in 'n verhouding met Claas HOOGH.
Libregt se naam en van word in verskeie vorme gevind, nl. Librecht; Liebrecht; ELART; ELLART; ELLARD.
Hy was van Bergen-op-den-Zoom en 'n korporaal in diens van die V. O. C.
Sy naam kom dikwels voor by die afstammelinge van sy PELTZER stiefkinders.
Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. Bl. 7.
Y. DROST
-----------------------------------------------------------------------------------
Die van word ook as EILARD gespel.
Erik Kriel
---------------------------------------------------------------------------------
1704 |
October 12, 1704
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
October 12, 1704
|
NGK, Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
||
1732 |
October 5, 1732
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1736 |
January 29, 1736
Age 31
|
Cape of Good Hope, South Africa
|