Maria Jacoba Pretorius, b3c12d6e3

Is your surname Pretorius?

Research the Pretorius family

Maria Jacoba Pretorius, b3c12d6e3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Maria Jacoba Pretorius, b3c12d6e3

Notas deur David Abraham Swanepoel

Hoofsaaklik 'n uittreksel en herverpakking van die bron onder genoem.

Maria Jacoba Swanepoel is op 18 Oktober 1838 tydens die Groot Trek gebore en was twee maande oud tydens die Slag van Bloedrivier. Haar ouers het vanaf Graaff-Reinet by die Voortrekkers aangesluit Met haar man se dood is Maria Jacoba Swanepoel met sewe kinders agtergelaat van wie die oudste sewentien- en die jongste een jaar oud was. [1]

Met haar eie dood was die jongste, Rachel Helletje, 13 jaar oud.

Vergun my bietjie kritiek. Ek kan dit nie kleinkry dat swanger vrouens op trek kon gegaan het nie. Ten minste was sy nie in die laer by Bloedrivier nie, want daar was anders as by Vegkop nie vrouens in die laer nie. Dink net watter effek ‘n ure-lange sarsie geweerskote op ‘n tweemaande oue kind sou hê.

Bron:

Cooks, James Andrew. 2013. ʼn Genealogiese en historiese perspektief op ʼn gedeelte van die familie Swanepoel in Suid-Afrika (1698-1906) MA tesis, Noordwes-Universiteit. Gratis aflaaibaar by: https://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/10163.

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all 12

Maria Jacoba Pretorius, b3c12d6e3's Timeline

1839
September 12, 1839
1846
June 11, 1846
Age 6
Beaufort West, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
1860
April 4, 1860
Potchefstroom, Transvaal, South Africa
1862
August 6, 1862
1865
January 22, 1865
1867
February 4, 1867
1869
October 11, 1869
Lichtenburg, Transvaal
1871
November 9, 1871
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
1876
May 4, 1876