Is your surname Kruger?

Connect to 25,696 Kruger profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Maria Kruger

Hierdie dogter kom nie op SAF 2018 voor nie. Benewens hierdie Geni-profiel is daar egter ‘n MyHeritage profiel en ‘n Wikitree profiel. (2020-12-01). Lg lyk of dit behoorlik nagevors is, maar die inligting verwys nie direk na Maria nie en verskaf nie dokumente of verwysings t.o.v haar nie. Ons moet in ag neem dat 1845 nog baie kort na die Groot Trek was en beide kerklik-administratiewe en staatkundige ontwikkeling nog swak ontwikkel.

In Paul Kruger se eie woorde:

“Het huwelijk werd te Potchefstroom bevestigd. Voor een kerkelijke huwelijksinzegening hadden de Boeren in die dagen bijna geen gelegenheid, evenmin als voor onderwijs en voor behoorlijke voorbereiding voor de bevestiging als lidmaat. De Boer moest schoolmeester, predikant en staatsambtenaar zijn 2” . Hierdie voetnota 2 lees: “Evenals in den laatsten oorlog moest ook toen een Landdrost door de Burgers zelf in plaats van door de algemeene overheid worden benoemd, om de huwelijken te „bevestigen". [1]

Indien sy in 1845 gebore is kom die DVN …g1 haar toe en nie die onbenaamde broer nie. Op hierdie stadium figureer sy glad nie in die skema hier op Geni nie.

Dit kan ook wees dat sy nie bestaan het nie. Dis my mening alles in aggenome en mag 'n verwarring met 'n ander persoon wees. Die profiel moet egter nie verwyder word nie tot daar sekerheid is.

Sien moeder se inskrywing oor die kwessie of sy aan malaria kon gesterf het, sou sy bestaan het.

1. Gedenkschriften Van Paul Kruger : gedicteerd aan H. C. Bredell en Piet Grobler : Geautoriseerde Nederlandse uitgave bewerkt deur Frederik Rompel. Amsterdam: J Funke, 1902

David Abraham Swanepoel

view all

Maria Kruger's Timeline

1845
1845
1847
1847
Age 2