Marie Avice

public profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Marié Avicé

Also Known As: "Marais"
Birthdate:
Birthplace: Chateaudun, Orleans, France
Death: October 13, 1721 (51-52)
Paarl, Cape Winelands, WC, South Africa
Place of Burial: Paarl, Cape Winelands, WC, South Africa
Immediate Family:

Wife of Claude Marais and Claude Marais, b1
Mother of Maria Taillefer / Taillefert; Stephanus Estienne Marais, b1c3; Maria Marais; Charles Marais, b1c2 and Jacques Marais

Managed by: Private User
Last Updated:

About Marie Avice

INFO: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:2:77TJ-2W32?i=109

  • Kom aan in 1688, skip onbekend. Vestig haar later as vrou van Claude Marais op Le Plessis Marle te Simondium. SY is in 1690 met Claude getroud en hulle het 2 seuns en 1 dogter.
  • Sy is dood voor 13 Oktober 1725 in Simondium, Kaap Provinsie, Suid Afrika.
  • Marie Avice se naam verskyn op die passasierslys van die "Borsenburg" wat vanaf Texel gevaar het op 6 Januarie 1688 en aangekom het aan die Kaap van Goeie Hoop op 12 Mei 1688. Die skipskaptein was Claasje Valcquijt.
  • http://www.huguenot.co.za/heritage/voc-ships/#Borsenburg
  • Die naam Sara Avice verskyn weer op die passasierslys van die "Oosterland" wat op 29 Januarie 1688 utgevaar het van Wielingen en aangekom het aan die Kaap op 25 April 1688. Daar is geen verwysing van wat Sara se verhouding tot Marie Avice was nie, maar sy is oorlede, volgens hierdie lys, in 1688. Dit dui egter nie aan waar sy oorlede is nie.
  • http://www.huguenot.co.za/heritage/voc-ships/#Oosterland
  • https://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archive...

Cloude Marrais en Maria Avies



view all 11

Marie Avice's Timeline

1669
1669
Chateaudun, Orleans, France
1692
January 3, 1692
Kaap de Goede Hoop, South Africa
1692
1694
1694
Paarl, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1696
1696
Drakenstein, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1697
1697
Age 28
Paarl, Cape Winelands, WC, South Africa
1721
October 13, 1721
Age 52
Paarl, Cape Winelands, WC, South Africa
????