Marthanus Steyn

Is your surname Steyn?

Connect to 13,159 Steyn profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Marthanus Steyn

Also Known As: "Marthanus", "Thanus", "Elmar Steyn"
Birthdate:
Birthplace: Fauresmith, Xhariep, Free State, South Africa
Death: 2001 (81-90)
South Africa
Immediate Family:

Son of Tjaart Steyn and Martha Elizabeth Sophia Steyn
Brother of Martha Elizabeth Sophia de Wet; Elizabeth Jacoba Erasmus; Petrus Jacobus Steyn; Tjaart Steyn; Douw Gerbrand Steyn and 2 others

Occupation: Teacher, Writer
Managed by: Marie Vermeulen-Boshoff
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Marthanus Steyn

Elmar Steyn se regte naam is Marthanus Steyn en is op Fauresmith in die Vrystaat gebore. Later het hy op Viljoenskroon skoolgegaan waar sy vader burgemeester was. Elmar was 'n kranige rugbyspeler en tog het hy baie in die skilderkuns belanggestel en geskilder, maar het dit nooit 'n beroep gemaak nie want hy het ander planne gehad. Elmar Steyn was nie alleen 'n skilder nie, maar het ook die kuns van fotografie beoefen en het gereeld motorwedrenne saam met sy seun bygewoon. Gedurende 1975 het hy begin roei en baie van sy leerlinge het sy voorbeeld gevolg. Sy skoolwerk het toenemende verpligtinge en tyd van hom vereis, met die gevolg dat hy sy stokperdjies nie ten volle kon uitleef nie. Een verpligting wat meeste van sy vrye tyd in beslag geneem het, was sy skryfwerk van ou Kaapse (en ander) verhale en 'n toenemende aanvraag vir hierdie uiters gewilde boeke. Elmar het 'n meestersgraad in Staatsleer aan die Universiteit van Potchefstroom verwerf. Hy het egter 'n toegewyde onderwyser geword en in 1972 word hy hoof van die Transvalia Hoërskool in Vanderbijlpark waar hy die pos beklee het tot en met sy aftrede in 1982. Elmar Steyn sterf in 2001, maar sy gees leef voort deur sy liefde vir skryf en die warm romantiese verhale in al sy boeke wat hy vir ons nagelaat het. Met hierdie verhaal bring ek hulde aan een van ons mees geliefde prosa-skrywers. Ons salueer jou, Elmar...

Pieter W. Nel

Source: http://www.amazon.com/Die-Juweel-van-Djakarta-Afrikaans-ebook/dp/B0...
-----------------------------

In 1972 kry Transvalia sy tweede permanente hoof, Mnr. Elmar Steyn, wat tot sy aftrede in 1982 die skool van krag tot krag lei.

Source: http://www.hstransvalia.co.za/onsskool.html

------------------------------

Author of popular novels entitled Die boekanier van Valsbaai (1959), Die Kaapse kavalier (1959), Drentelaar van die Kaapse kaai (1960), Rebel uit Swellendam (1960), Die goue droom (1961), Die vreemde erflating (1961), Kaptein Simon Duiwel (1962), Soen my swaard (1962), Nag in Tanger (1963), Kaapse weer (1963), Aleiman, die slaaf (1964), Die troebadoer (1964), Lads of mettle: a tale of the frontier (1965), Die huis van St. Germain (1965), Opdrag Sukiyaki (1965), Hilgar se helde (1965), Opdrag Hiang-kiang (1965), Kaptein van troewe (1966), Mijnheer Galant (1967), Die Vergetene (1968), 3 vroue is 2 te veel (1969), Klein aristokraat (1969), Moord het sy prys (1969), Die Kapenaar (1970), As die harte swyg (1970), Die Vlug van Francois du Buis (1970), Taverne by die kaai (1971), Klawerjas vir n vrou (1971), Die Vrou van die see (1973), Slavin van die seestraat (1974), Au revoir, mademoiselle! (1974), Vreemdeling uit Djakarta (1975), Trek jou swaard, m'sieur (1975), Die Kaapse vlinder (1977), Banneling na nêrens (1977), Swerftog van die banneling (1979), Die Mooiste Kaap (1981), Die Vreemde besoekers (1982), n Vrou soos Madelyn (1996) and Die gif van die adder (1996). Steyn also published an omnibus collection of three stories entitled Drie ou-Kaapse verhale. Omnibus 1 (1996).

Source: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Steyn,_Elmar

view all

Marthanus Steyn's Timeline

1915
1915
Fauresmith, Xhariep, Free State, South Africa
2001
2001
Age 86
South Africa