How are you related to Marthinus Stephanus Bekker?

Connect to the World Family Tree to find out

Поделитесь своим генеалогическим древом и фотографиями с людьми, которых вы знаете и любите

  • Стройте своё генеалогическое древо онлайн
  • Обменивайтесь фотографиями и видео
  • Технология Smart Matching™
  • Бесплатно!

Связанные проекты

About Marthinus Stephanus Bekker

b4c1d1e9 - Marthinus - Page 4 “Genealogical Institute of SA, Stellenbosch, 2011 SAF CD v3”

Die Boek Voortrekker Stamouers 1835-1845 geskryf deur Jan Visagie en uitgegee deur UNISA verwys op p5 na hom.

  • Woonplek: Tharka, Cradock.
  • Vertrekdatum: Middel Oktober 1837 na Natal.
  • Trekgeselskap: Jan du Plessis
  • Plaas Vredekraal aan Witkop, Ohrigstad is op 11/8/1845 vir 'M Bekker S Soon' aangeteken. Dit laat die moontlikheid oop dat dit nie hy is nie maar sy broer Hendrik Marthinus.

About Marthinus Stephanus Bekker (Afrikaans)

Voortrekkerstamouers 1835-1845, Jan C Visagie, p. 52.

Bekker, Marthinus - b4c1d1e9

~ 24 Des 1794

x 3 Jan 1819

Fouché, Maria Catharina - [b4c2d2e5]

(Moet b6c2d2e5 wees aangesien die doopdatum en name ooreenstem en nie b4 nie, wat vroulik en 'n dogter van die Stamvader was)

(Maria was die ouer suster van Fouché b6c2d2e7 en b6c2d2e8 soos genoem op p. 186.)

~ 9 Mar 1803.

Woonplek: Tarka, Cradock, Suid-Afrika.

Vertrekdatum: Middel Okt 1837 na Natal.

Trekgeselskap: Jan du Plessis.

Die plaas Vredekraal aan die Witkop, Ohrigstad, is op 11 Aug 1845 vir "M. BekkerS. soon" aangeteken.

Dit is moontlik dat dir nie hy is nie maar sy broer, Hendrik Marthinus, soos genoem op p. 51.

Bronne: Lys 46, 10/3/1839, no. 98, p. 25; G11, 5/3, Doopregister, Cradock, 10/2/1833, no. 227, KKA; J 182 Opgaafrol, Tarka, no. 112, KAB; SAG 1, p.203; Breytenbach en Pretorius, reds. - Notule, SAR, Deel 1, p. 188.

Voortrekkerstamouers 1835-1845, Jan C Visagie, p. 52.

открыть все 11

Хронология Marthinus Stephanus Bekker

1794
24 февраля 1794
Cape of Good Hope, South Arica
24 декабря 1794
Cape of Good Hope, South Africa (ЮАР)
1822
17 марта 1822
1822
1823
11 сентября 1823
1825
21 июля 1825
1827
26 мая 1827
1831
25 января 1831
Tarkastad, Stormberg District, EC, South Africa (ЮАР)
1838
15 декабря 1838
Natal Colony, South Africa (ЮАР)