Matthys Christiaan Smit, b3c3d7e4f?

Is your surname Smit?

Connect to 42,815 Smit profiles on Geni

Matthys Christiaan Smit, b3c3d7e4f?'s Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Matthys Christiaan Smit, b3c3d7e4f?

Marriage: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-69H3-F?cc=282...

Civil death https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91P-49QJ-H?cc=299...

  • gebore

gedoop

x trou
xx trou 2de keer † oorlede d.v. dogter van s.v. seun van

JAN (JOHAN) JACOB ANTHONIE SMIT =25/4/1807 x George 2/2/1834 Geertruyda Anna Magdalena Calitz *7/10/1815 Lg. † 1845 d.v. Mathys Christiaan Calitz =5/10/1783 † 1/11/1869 en Geertruyda Anna Magdalena Strydom *c. 1789 †19/2/1862 xx Wilhelmina Margaretha Beatrix Calitz d.v. Johannes Mathys Calitz =8/2/1788 en Anna Margaretha Beatrix Olivier *1795 xxx 1849/50 Wilhelmina Johanna Catharina Calitz * Nooitgedacht 3/8/1824 d.v. Johannes Mathys Calitz =8/2/1788 en Anna Margaretha Beatrix Olivier *1795.

   J.J.A hierbo was die 4de kind van Anthonie Christoffel Smit en sy 2de en 3de vrouens was susters en niggies van sy eerste. Ná J.J.A. se afsterwe trou sy weduwee (derde vrou) met Jacobus Johannes Pretorius op 30/10/1870, die vader van Koos Slagter (sien Calitzdorp Kanttekeninge) Nietemin, dit lyk my die ou bogger (J.J.A.) was ook maar op die ou end 'n roes op die Calitz-vrouens!

Kinders uit eerste huwelik (almal in Matjiesgoedvallei gebore): 1) Anthonie Christoffel *31/12/1835 x Susanna Catharina Olivier 2) Geertruyda Anna Magdalena *4/8/1837 x 7/12/1857 Isaac (Izak) Joseph Jacobus Nortier *1827 van Opsoek. Hy word aangegee as 'n landman. 3) Matthys Christiaan *27/8/1839 x Johanna Magdalena Pretorius *31/1/1841 xx Jeanetta Petronella Johanna Calitz 4) Maria Elizabeth *1840 x Calitzdorp 11/11/1860 John Mayo 22jr oud. Tot dusver die enigste Calitzdorpse kopersmid bekend. Waarskynlik 'n Ier, want daar is 'n Ierse graafskap of provinsie met dié naam. Het Maria Elizabeth dalk 'n 2de huwelik met 'n ene Francois Dupont aangegaan, want vir so 'n egpaar is daar sedert 1876 kinders in dié vallei gebore? 5) Gesina Susanna Magdalena *1845 x 18/3/1866 Gert Cornelis Nel *1842, 'n boer van Kruisrivier. Daar word vermoed dat dit met haar geboorte is dat haar moeder oorlede is.

Kinders uit tweede huwelik (gebore Matjiesgoedvallei): 6) Anna Margaretha Beatrix *20/6/1848 x 28/5/1865 landman Johannes Matheus Calitz *5/9/1842. Hulle woon op Calitzdorp. Dit wil lyk asof die 2de vrou net hierdie een kind voor haar afsterwe kon gehad het.

Kinders uit derde huwelik: 7) Jan Johannes Mathys (Matheus in die Mosselbaaise doopregister) *Matjiesgoedvallei 28/2/1851 x Geertruyda Anna Magdalena Nel 8) Johannes Frederik *Matjiesgoedvallei 14/11/1852 =Mosselbaai 9) Wilhelmina Johanna Catharina * Matjiesgoedvallei 3/6/1854 x (18jr oud) 4/8/1872 Stephanus Louis Pretorius 8/9/1856 (16jr. oud) 10) Philip Lodewyk *10/12/1855 11) Frederik Mathys Christiaan *1/6/1857 Die tweeling: 12) Jacobus Johannes * 17/7/1859 13) Beatrix Jeannetha Isabella *17/7/1859 14) Ockert Jonathan *20/8/1861 x Gezina Christina Pretorius *15/12/1866 'n niggie (niece) van sy ouer halfbroer, Mathys Christiaan se eerste vrou, Johanna Magdalena Pretorius xx wed. Olivier

MATTHYS CHRISTIAAN SMIT XX JEANNETHA PETRONELLA JOHANNA CALITZ - Almal in Matjiesgoedvallei gebore (Die 7 kinders uit sy eerste huwelik met Johanna Magdalena Pretorius het jy)

8) Johannes Matthys *20/3/1875 9) Frederik Christiaan *12/4/1876 10) Magdalena Susanna Wilhelmina *23/1/1878 11) Philippus Jacobus * 23/8/1879 12) Jeannetha Petronella Johanna *5/3/1881 13) Gezina Susanna *20/5/1883 14) Gert Jacobus *9/5/1885 15) Anna Magdalena *22/6/1889

view all

Matthys Christiaan Smit, b3c3d7e4f?'s Timeline

1838
August 27, 1838
Smitsrivier, Groenfontein, Calitzdorp, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1860
September 6, 1860
Calitzdorp, Western Cape, South Africa
1861
November 6, 1861
Calitzdorp, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1863
1863
Calitzdorp Dist, Cape Colony, South Africa
1864
December 12, 1864
Calitzdorp, South Cape DC, WC, South Africa
1867
February 11, 1867
1868
August 14, 1868
Calitzdorp, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1873
November 12, 1873
1919
May 8, 1919
Age 80
Klerksdorp, Southern DC, NW, South Africa