Matthys Johannes de Villiers, d6 e5

Is your surname de Villiers?

Connect to 9,900 de Villiers profiles on Geni

Matthys Johannes de Villiers, d6 e5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Matthys Johannes de Villiers, d6 e5

Die grafsteen is van Matthys Johannes de Villiers, gebore 26 Mei 1797, Oorlede 4 Julie 1870 te Modderrivier. In die de Villiers geslagsregister word vermeld dat hy ongetroud en nie normaal was nie.

Hy was die seun e5 van die eerste Modderrivier eienaar, ook d6 Matthys Johannes, gedoop 11 Maart b1764 en oorlede te Modderrivier 11 Desember 1834. In die 1960 register vermeld Dr Con die volgende van hom : " Die egpaar is in die ou kerkhof op Modderrivier begrawe, maar hulle kleinseun e8. f15, was die laaste wat die grafte nog met sekerheid kon aanwys. (Dit blyk dat op daardie stadium die grafte nie meer leesbaar was nie).

Hierdie Matthys Johannes, e5, was die broer van e8, Isak (Isaac) Stephanus de Villiers wat met Anna Susanna du Toit getroud was. Dr. Con dui aan dat hy in die nuwe deel van die ou kerkhof begrawe is en dat sy graf uitstekend bewaar is. Sy graf is dus dalk in die ander kerkhof.

view all

Matthys Johannes de Villiers, d6 e5's Timeline

1797
May 24, 1797
1870
July 4, 1870
Age 73
Modderrivier, Stanford, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa