Nicholas Moreau de Beer

Is your surname de Beer?

Research the de Beer family

Nicholas Moreau de Beer's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Nicholas Moreau de Beer

Notas deur David Abraham Swanepoel

Lichtenstein [1] noem dat die 2 jongste seuns van hulle pa na leiers van die Franse Revolusie vernoem is, weens sy bewondering van die opstand en sy ondersteuning van die beginsels van vryheid, gelykheid en broederskap.

Hy en sy broer John Bonaparte het nie tot op hede (2018-08-28) op Geni gefigureer nie en hulle is ook nie op argivale bronne tot my beskikking nie, basies net die geindekseerde deel van FamilySearch. Ek hoop iemand met tyd en toegang tot die Kaapse argief kan die probleem oplos.

Ons weet nie of hulle na die bestaande gelyste kinders gebore is nie, net dat hulle die laaste seuns was. Ek benader dus net hulle geboortedatums as na 1801, toe die laaste gelyste seun gebore is.

Bron:

1. Travels in southern Africa in the years 1803, 1804, 1805 and 1806 / by Henry Lichtenstein ; translated from the original German by Anne Plumptre. London : Printed for Henry Colburn, 1812-1815.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Nicholas Moreau de Beer's Timeline