Matching family tree profiles for Nicolaas Bort, SV/PROG
Immediate Family
-
daughter
-
partner
-
daughter
About Nicolaas Bort, SV/PROG
Caretaker of the Company's (VOC) slaves. Father of the slave Jannetje Bort.
Sy was Jannetje Bort, Kompanjie slavin vrygestel in 1686 toe Simon van der Stel sy huishouding afgeskaal het. 22.12.1686 is die troue van "Dirck van Koninghshoven van Utrecht met Jannetje Bort van de Caep." (Sien Kronos 1998/9 p.64) Haar vader was Nicolaas Bort'. In Briewe Versend na Colombo op 11.7.1693 (MOOC 4/1) doen Dirck navraag oor die boedel van sy vrou se vader Nicolaas Bort "in sy leven oppasser van 's Comp's lyfeigene t'uwen residentie plaats is comen te overlyden...". Lorna Newcomb and Ockert Malan, compilers, Annale van Nederduits Gereformeerde Moedergemeente Stellenbosch No 1.., CD-ROM (Stellenbosch) Die Genootskap vir die Kerkversameling, 2004 0-9584832-1-3), Baptism Register, Lorna: cited in http://www.e-family.co.za/ffy/g4/p4122.htm#c4122.1
Nicolaas Bort, SV/PROG's Timeline
1645 |
1645
|
Germany
|
|
1663 |
1663
|
||
1693 |
November 7, 1693
Age 48
|
||
???? |