Historical records matching Nicolaas Brommert, b3 ii
view all
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
son
-
daughter
-
father
-
sister
-
brother
-
brother
-
sister
About Nicolaas Brommert, b3 ii
Hy was die seun van Jan Brommert en Anna van Schalkwyk. Op 25/1/1725 tree hy as adelbors by die Kompanjie in diens en op 26/11/1725 word hy as assistent in die soldykantoor geplaas. Hy tree op 2/11/1730 uit die diens en word 'n vryburger, en op 28/10/1736 tree hy in die huweik met Sara Krugel.
Nicolaas het 'n ouer broer met dieselfde voornaam gehad wat oënskynlik vroeg oorlede is.
Bronne:
- Doopregister - https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-194965-89?cc=147...
- Doopregister Transkribsie - http://eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-bap...
- Resolusies van die Politieke Raad C. 86, pp. 69-74 - http://databases.tanap.net/cgh/main.cfm?artikelid=22826&zoekwoord=b...
view all
Nicolaas Brommert, b3 ii's Timeline
1704 |
April 20, 1704
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1737 |
July 21, 1737
|
||
1741 |
May 21, 1741
|
||
May 21, 1741
|
|||
1747 |
May 28, 1747
|
Veendam, Veendam, Groningen, The Netherlands
|
|
???? |