Historical records matching Jan Brommert, SV/PROG
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
About Jan Brommert, SV/PROG
In the NL Archive and the shiplist his surname is spelt BROMMER. Should we change?
Jan Brommert * Amsterdam ongeveer 1670 † Kaapstad ongeveer 1730 x Kaapstad 23/12/1696 Anna van Schalkwyk d.v. Theunis Dirksz van Schalkwyk en Jacomyntje Hermensz. Het op 26/12/1691 vanaf Texel op die skip 't Hoen vertrek en op 28/05/1692 in die Kaap aangekom waar hy eers onderstuurman was. Simon van der Stel het hom tot opperstuurman en Wouter Valckenier tot skipper bevorder. In 1704 het hy onder W.A. van der Stel ook nog ekwipasiemeester (Amptenaar belas met toesig op die uitrusting en reparasie van skepe, en op sake aangaande hulle bemannings. Hy het die rang van skipper) geword. In 1710 is hy en kaptein Oloff Bergh as buiteregente van die hospitaal aangestel. Later het hy ook lid van die Politieke Raad geword. Tree op 26/5/1716 a.g.v. swak gesondheid uit die Kompanjie se diens en word 'n vryburger. Hy is in 1730 oorlede. Brommert was Rooms-Katoliek.
Brommert was een van die VOC amptenare wat gedurende die era van Willem Adriaan van der Stel voordeel getrek het uit die misbruik van die VOC se handelsmonopolie.
In 1716, a farm, which formed part of Constantia, was bought from Theunis van Schalkwyk (died 1717), then by Jan Brommert, who at that stage was in charge of equipping VOC ships in Table Bay. Because this farm had the name Alphen, there is conjecture that both farms may have been named after ships. The same Jan Brommert was married to Theunis Dirksz van Schalkwijk's only daugther Anna - As Theunis DvS was a very wealthy man with several farms, Alphen was probably given to Anna as inheritance and not to her husband. Theunis also gave the farm "Slot van de Paarlberg" in Agter-Paarl (1712) to his son Dirk. Other farms that belonged to Theunis was, Blommesteijn (1714) (where Blommestein Bellville is today), Paarl Diamant (Portion 1 1693 and Portion 2 1713) (on Cape Town's side of Paarl Mountain). Perel Diamand 1704 (on Cape Town's side of Paarl Mountain), Drie Fonteine 1699
- b1 Jacomina * Kaapstad 1698 ≈ Kaapstad 2/11/1698 x Kaapstad 11/8/1726 Jacob Lever
- b2 Nicolaas * 1700 ≈ Kaapstad 23/4/1700, vroeg oorlede
- b3 Nicolaas * Kaapstad 1704 ≈ Kaapstad 20/4/1704 x Kaapstad 28/10/1736 Sara Krugel
- b4 Willem * Kaapstad 1706 ≈ Kaapstad 18/4/1706
- b5 Elizabeth * Kaapstad 1707 ≈ Kaapstad 4/12/1707
Bronne:
- Dagboek van Adam Tas -http://www.dbnl.org/tekst/tas_003dagb02_01/tas_003dagb02_01.pdf
- Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I - http://www.dbnl.org/tekst/vale003besc01_01/vale003besc01_01.pdf
- Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel II - http://www.dbnl.org/tekst/vale003besc02_01/vale003besc02_01.pdf
- Resolusies van die Politieke Raad C. 36, pp. 2-25 - http://databases.tanap.net/cgh/main.cfm?artikelid=22017&zoekwoord=b...
- Resolusies van die Politiek Raad C. 38, pp. 65-71 - http://databases.tanap.net/cgh/main.cfm?artikelid=22039&zoekwoord=b...
- Resolusies van die Politiek Raad C. 90, pp. 75-81 - http://databases.tanap.net/cgh/main.cfm?artikelid=22898&zoekwoord=b...
- Huweliksregister - https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195515-11?cc=147...
- Huweliksregister Transkribsie - http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town...
Jan Brommert, SV/PROG's Timeline
1670 |
1670
|
Amsterdam, North Holland, The Netherlands
|
|
1698 |
November 2, 1698
|
Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1700 |
May 1700
|
||
1704 |
April 20, 1704
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1706 |
April 18, 1706
|
||
1707 |
1707
|
||
1730 |
1730
Age 60
|