Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Nicolaas Jacobus Prinsloo, b3c3d1e19
Na Julie 1835 was Nicolaas met sy vrou en 8 van hulle kinders asook Nicolaas se broer – Marthinus – deel van die Van Rensburg Trek na die Oranje Rivier. Volgens bronne het Nicolaas hulle later by Louis Trighardt se trek aangesluit. Die Van Rensburg trek is in ‘n ander rigting en het vir die laaste keer laer uitgespan langs die Limpopo rivier. Daardie nag is almal behalwe twee kinders deur die Impi van Mnukozi uitgemoor.
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Voortrekkerstamouers 1835 - 1845 deur Jan C. VISAGIE 2011 ISBN 987-1-86919-372-0
Bladsy 406
PRINSLOO, Nicolaas Jacobus (Klaas) - b3c3d1e19
≈ 25/12/1801
X Cradock 11/8/1822 Catharina Maria BOTHA.
Woonplek: Bruintjieshoogte, Somerset.
Vertrekdatum: Blykbaar nie later as Desember 1839 nie.
Trekgeselskap: Onbekend.
Die plase Buffelspoort, Grootfontein en Rodekop aan die Magaliesberg is op 4/12/1839 vir hom aangeteken.
Bladsy 406
PRINSLOO, Nicolaas Jacobus - b3c3d1e19f1
Gebore 17/5/1823
≈ Cradock 14/4/1824
X (?)
Woonplek: Waarskynlik Bruintjieshoogte, Somerset, waar sy ouers gewoon het.
Vertrekdatum: Waarskynlik nie later as Desember 1839 nie.
Trekgeselskap: Onbekend.
Moontlik is hy die "N. J. Prenslo N. zn" vir wie die plaas Bloukrans aan die Sterkstroom wat in die Blyderivier inloop, Ohrigstad, op 26/2/1846 aangeteken is.
Bygevoeg deur Y. DROST, 5 MAART 2019
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Nicolaas Jacobus Prinsloo, b3c3d1e19's Timeline
1799 |
July 1799
|
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1801 |
December 25, 1801
Age 2
|
||
1823 |
May 17, 1823
|
||
1825 |
August 25, 1825
|
South Africa
|
|
1827 |
September 3, 1827
|
||
1830 |
March 20, 1830
|
||
1833 |
March 27, 1833
|
Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1835 |
August 17, 1835
|
||
1840 |
August 18, 1840
|