Immediate Family
-
mother
-
father
-
sister
-
stepdaughter
-
stepmother
About Nicolaas Loubser, b1c1d2
d2 Nicolaas Laubscher, ≈ 1744-09-13 Drakenstein [https://www.wikitree.com/photo/jpg/Drakenstein_Doopregister_3-79, KAB/G3/3/1(175) Getuies: Roelof Lopser (b1/c2) en sy ouma Johanna Snyman], † 1787-08-22 Swartland [MOOC 6/1/L (260)] [Inventaris 8/19 no 56]. Hy het geboer plaas Weltevrede, Riebeek Kasteel. In die huweliksregister van die Swartland-gemeente is daar 'n inskrywing van 'n Nicolaas (Nicolaas zoon) en Burger van Stellenbosch, x 1776-08-18 [hr: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-F37T?i=602&ca...], Anna Elizabeth Barends(e) (a7/b1), ≈ 1754-10-20 Kaapse kerk [https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-194461-14?cc=147...], Dv Johann Nicolaus Barents en Elsje Cornelia Koeleke. Anna xx 1789-09-10 [1789-10-18 vlg De Villiers & Pama], Cornelis Lourens Goosen (b2/c5/d2) by wie sy drie kinders gehad het. Navorsing deur Boonzaaier en ander bevestig dat dit hierdie Nicolaas is wat met haar getroud is. Dit is nie hy wat met Jacomina Hendrina van Zyl getroud is nie, maar wel Nicolaas Loubser (b2/c2).
Melt Loubser
Nicolaas Loubser, b1c1d2's Timeline
1744 |
September 13, 1744
|
Cape Province, South Africa
|
|
September 13, 1744
|
Paarl, Cape of Good Hope
|
||
???? |
South Africa
|