Nicolaas van der Merwe

Is your surname van der Merwe?

Connect to 22,204 van der Merwe profiles on Geni

Nicolaas van der Merwe's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Nicolaas van der Merwe

trou as burger Stellenbosch; Boerekommandant van die Roggeveld, erf die plase De Schapen Rivier en De Zand Rivier beide gelegen in 't Bokkeveld, benevens die wynige vaatswerken die in den kelder syn en 200 Schaapen, somme van 2000 gulden, van sy vader; hy was leier van die kommando wat bestaan het uit 27 Christine en 38 Hottentote, wat in 1774 teen die Boesmans geveg het en 503 geskiet en 241 gevange geneem. In die Land van Waveren se sterftelys is oorlede een Kint van Isaac van der Merwe ongedoop op 19 Desember 1770 en ook 'n Nicolaas D'Oude oorlede op 24 November 1789 - moontlik hy!

view all

Nicolaas van der Merwe's Timeline