Nicolaes van den Berge

How are you related to Nicolaes van den Berge?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Nicolaes van den Berge

Also Known As: "Claes van Bergen"
Birthdate:
Birthplace: Breskens Zeeland, Nederland, Breskens, Sluis, Zeeland, Netherlands
Death: July 15, 1760 (110)
Breskens, Sluis, Zeeland, Netherlands
Immediate Family:

Husband of Lijsebeth Lowijs
Father of Maria van den Berge; Jacob van den Berge, SV/PROG and Janneken van den Berghe

Managed by: Private User
Last Updated:

About Nicolaes van den Berge

http://www.e-family.co.za/ffy/g6/p6813.htm for his son


Variants first name: Niclaes / Claes / Claes (Jan) / Claas

Variants surname: Van den Berg / Van Bergen

Reference : https://www.familysearch.org/tree/person/sources/GFWC-Y9S

Geen sterfdatum verskaf nie


Variants first name: Niclaes / Claes / Claas / Claes (Jan)

Variants surname: Van den Berg / Van den Berge / Van Bergen


http://www.vaaltriangleinfo.co.za/genealogy/individual.php?pid=I377...

Claes (Jan) van den Berg (Van Bergen) ‎(I11728)

=========================================================

http://www.vandenberg.co.za/oorsprong.htm

Geen sterdatum verskaf nie

===================================================

OORSPRONG VAN DIE VAN DEN BERG FAMILIE

Berg is die naam van ‘n graafskap in die hoek van Gelderland wat die gebied van die teenswoordige Heerenberg insluit, sowel as ‘n gebied wat tans in Duitsland geleë is en waaraan ook Emmerik behoort. Dit het waarskynlik ontstaan deur onderverdeling van die Graafskap Zutphen; die oudste bekende besitter daarvan was Constantinus de Monti (of van den Berg), wat in die jaar 1064 genoem word.

Die grawe was oorspronklik selfstandig en het slegs die Keiser as hul leenheer erken. Maar omdat die gebied geleë was tussen die gebiede van die grotere Gelre, moes hulle langsamerhand hierdie hertog as hul leenheer erken. Hulle het egter ‘n sekere selfstandigheid bewaar onder die sogenaamde “Baanderheeren van Gelre”.

Dit is dus heelwaarskynlik dat alle Van den Bergs hulle oorsprong in hierdie agterste deel van Gelderland gehad het.

Van die vroeëre geskiedenis van die geslag is tot nogtoe nie veel uitgevind nie. Sommige persone beweer dat die van den Bergs in Nederland tot die adelstand behoort het en selfs keiserlike bloed in hulle are gehad het.

So byvoorbeeld was Willem IV, Graaf van den Berg (1537 – 1586) getroud met Maria van Nassau, die oudste suster van Prins Willem van Oranje van Nederland en hy het die hoogste rang onder die Gelderse edelliede bekleë. Na die inname van Den Briel verower hy met ‘n leër van vyf duisend man ‘n deel van Gelderland en Overijssel en probeer ook om Arnhem, Deventer en Utrecht te verower. Hy stuur selfs troepe na Friesland om ook daar die Spanjaarde te verdrywe.

Vier van sy seuns, naamlik Graaf Herman, Graaf Frederik, Graaf Oswald en graaf Hendrik van den Berg het belangrike posisies beklee as leëropperstes onder die Spaanse Kroon.

Die stamvader van die van den Bergs in Suid Afrika was Jakobus van Bergen (van den Berg) wat hier in die Kaap van Goeie Hoop as kadet in diens van die Nederlandse Oos Indiese Kompanje in 1672 gearriveer het. Hy is eers dertig jaar later met Jacomina Caarteniers van Holland getroud.

In ons land is die nageslag van Jacobus van den Berg baie groot, nieteenstaande hy slegs een seun gehad het. By Bloukrans is vermoor J van den Berg met sy vrou en vier kinders. Met Piet Retief is vermoor Berend, Pieter en Pieter (j.r.). Aanwesig by Bloedrivier was Hendrik van den Berg.

Bogaande inligting is deur ‘n neef van hom aan my vader gestuur in 1945. Die bron is aan my onbekend en die inligting mag dus nie feitelik korrek wees nie.

[Samuel van den Berg, GEBORE 12 Maart 1957]

view all

Nicolaes van den Berge's Timeline

1650
July 1, 1650
Breskens Zeeland, Nederland, Breskens, Sluis, Zeeland, Netherlands
1671
January 11, 1671
1673
August 13, 1673
Bergen, Breskens, Zeeland, Netherlands
1677
January 8, 1677
Hulst, Zeeland, Netherlands
1760
July 15, 1760
Age 110
Breskens, Sluis, Zeeland, Netherlands
????