Nicolaus Jacob Doman, SV/PROG 2

Is your surname Doman?

Connect to 1,283 Doman profiles on Geni

Nicolaus Jacob Doman, SV/PROG 2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Nicolaus Jacob Doman, SV/PROG 2

Afrikaans: Döman, SV/PROG 2
Also Known As: "Nicolaas", "Domann"
Birthdate:
Birthplace: Hamburg, Hamburg, Germany
Death: May 29, 1838 (84)
Porterville, Farm Steenwerp, Cape of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Husband of Maria Susanna Doman, SM
Father of Charl Christiaan Jacobus Döman, a1b1; Willem Philippus Andries Döman, a1b2; Helena Jacoba Burger, a1b3; Elsie Charlina Allers, a1b4; Nicolaas Jacob Jacobus Doman, a1b5 and 2 others
Brother of Gabriel Doman, SV/PROG 1

Managed by: Private User
Last Updated:

About Nicolaus Jacob Doman, SV/PROG 2

SAG, volume 2, pg.98

Nicolaus Domann van Hamburg, waryer 1778-1782, opsigter van 'n graanstoor te Mosselbaai.

Vanaf 1800 boer hy aan die Vier-en-twintig Riviere (Porterville).

x 02.11.1788 maria susanna du Plessis

4 surviving children 1838

Zaril Cristiaan Doman from 1836 to 1840 Cape Province, South Africa Child Probate
Willem Filippus Doman from 1836 to 1840 Cape Province, South Africa Child Probate
Helena Jacoba Doman from 1836 to 1840 Cape Province, South Africa Child Probate
Andries Johannes Doman from 1836 to 1840 Cape Province, South Africa Child Probate



SAF v08

Nicolaus Jacob Doman a. v. Hamburg, Duitsland as transportryer 1778-1782, opsigter graanstoor te Mosselbaai, vanaf 1800 boer aan die Vier-en-twintig Riviere (Porterville) x 2.11.1788 Maria Susanna DU PLESSIS * 28.3.1773 † 21.5.1853



Nicolaus Jacob Domann van Hamburg, waaryer q778-1782,opsigter graanstoor te Mosselbaai, vanaf 1800boer aan die Vier-en-twintig Riviere (Porterville). x 02.11.1788 Maria Susanna du Plessis


Nicolaas Döman(n) was born in Hamburg, Germany. He left Germany and arrived in South Africa in 1778. Between 1778 and 1782 he was employed by VOC - the Dutch East India Company as Trade Carrier (transportryer). From 1788 - 1793 he became the Caretake for the Mosselbay grain storage facility after marrying Maria Susanna du Plessis in 1788. He moved to Porterville and in 1800 starting farming with cattle.

Uit Die Buiteposte VOC-Buiteposte onder Kaapse bestuur 1652 – 1795 (bl. 124 – 125 en 596 – 615) deur D. Sleigh: Die buitepos Mossel Baaij Die graanskuur F. Duminij, E Bergh en J. van Reenen moes in Mosselbaai met ‘n inwoner van die omgewing reëlings tref vir die bou en instandhouding van ‘n graanskuur, en dit so reël dat die bouwerk en die ontvangs, opberging en verskeping van graan alles so voordelig as moontlik vir die VOC was. Die gebou moes 6 000 mud of een skeepsvrag graan kon bevat, en moes ‘n binnemaat van 45,72 meter lank, 6,1 meter breed en 4,6 meter hoog hê. Op ‘n byeenkoms van boere op Mosselbaai op 16 November 1786 het die burger G.F. Kock die laagste bod van 14 000 gulden (Indiese valuasie) vir die bou van die graanskuur gemaak.

‘n Permanente opsigter oor die graanskuur was nodig, eerstens om oor die bouwerk toesig te hou, daarna oor die soldate wat met die graan werk, en dààrna oor die afskeep van die graan. Kolonel Gordon moes ‘n geskikte persoon vir die taak uit die garnisoen soek. Sy keuse het geval op “zeeker matroos” Nicolaas Jacob Doman, wat voorlopig tot opsigter in Mosselbaai aangestel is, maar sonder verhoging in rang of loon. Opsigter Doman moes boekhou van die tyd wat elke manskap in die skuur werk.

Die geskrewe opdrag om opsigter Doman in sy werk en persoonlike betrekkinge te lei, is in Maart 1787 onderteken. Hy moes sorg dat die vloer van die graanskuur gelyk gemaak en gereeld met beesmis gesmeer is. Hy moes al die koring, rog, gars, bone en erte wat burgers daarheen aanry, ontvang en kwitansies daarvoor uitskryf. Hy moes deeglik boekhou van die name van leweransiers, die hoeveelhede en die soorte graan wat hulle lewer. Hy moes sorg dat die soldate een maal per week die graan omkeer om dit teen kewers te beskerm.

Die reënseisoen van 1793 was besonder nat. Die skuur se dak het so gelek dat opsigter Doman 256,75 mud koring en 21 mud gars moes weggooi nadat hy alles in sy vermoë gedoen het om die dak heel te maak en die graan met seile te bedek. Die Kaapse regering was nie met sy verskonings tevrede nie en het hom van diefstal verdink. Hy moes skriftelik redes aanvoer waarom hy nie van diensversaking aangekla kon word nie. In Desember 1793 is nog 11 mud bone en 53 mud erte in die skuur deur reën bederf. Die hoeker Meermin het in Julie 1793 die laaste gedokumenteerde vrag graan en peulvrugte van Mosselbaai af Kaap toe geneem. Die handel is in daardie jaar gestaak. Die funksie van opsigter oor die graanskuur sou verval. N. Doman het reeds gevra om onder afgeskrewe gasie geplaas te word. Doman het egter óf nie uit diens getree nie, óf weer in diens van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie getree, want na die eerste Britse besetting van die Kaap onderteken hy saam met vier ander poshouers in 1795 die eed van trou aan koning George III van Groot Brittanje op Swellendam. Dit is egter nie seker of hy wel in Engelse diens aangestel is nie.

Die graanskuur in Mosselbaai waar Nicolaas Jacob Doman opsigter was, is vandag ‘n nasionale gedenkwaardigheid.

Posisie van graanskuur: 34º10’49.37’’S 22º08’33.33’’E

Death/Probate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQX-MBWB?i=883&cc...

view all

Nicolaus Jacob Doman, SV/PROG 2's Timeline

1753
June 24, 1753
Hamburg, Hamburg, Germany
1788
November 2, 1788
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1789
November 4, 1789
Tulbagh, Witzenberg Area, The Cape of Good Hope, South Africa
1793
August 11, 1793
1796
March 3, 1796
Kaap.
1801
November 13, 1801
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1805
June 14, 1805
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1812
March 7, 1812
1838
May 29, 1838
Age 84
Porterville, Farm Steenwerp, Cape of Good Hope, South Africa