Matching family tree profiles for Paulus Hendrik Stephanus van Zyl
view all 37
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Paulus Hendrik Stephanus van Zyl
VIII.49 Paulus Hendrik Stephanus van ZIJL (kode: b2.c7.d6.e2), boer, gebore op -22-06-1810 te Piketberg, gedoop op -12-08-1810 te Swartland, oorlede > 1874, seun van Abraham Johannes van ZIJL (kode: b2.c7.d6) (kyk VII.23) en Maria Susanna MARAIS.
- Getroud (1) op 18-jarige ouderdom op -22-03-1829 te Clanwilliam met Anna Elizabeth SMIT, 14 jaar oud, gebore te Piketberg, gedoop op -23-06-1814, oorlede op -24-02-1874 te Clanwilliam op 59-jarige ouderdom.
- Getroud (2) op 64-jarige ouderdom op -16-03-1875 te Piketberg met Maria Christina MOUTON, gebore ± 1816. Uit die eerste huwelik:
- 1. Petrus Johannes van ZYL, gebore op -10-11-1831 te ´Klaverwei´, distr. Clanwilliam, gedoop op -24-02-1832 te Clanwilliam.
- 2. Abraham Johannes van ZYL (kyk IX.94).
- 3. Margaretha Johanna, gebore op -26-03-1835, gedoop op -12-07-1835 te Clanwilliam. Getroud in die kerk (1) op 16-jarige ouderdom op -07-03-1852 te Clanwilliam met Schalk Willem BURGER, 25 jaar oud, gebore op -16-12-1826, gedoop op -01-04-1827 te Swartland, oorlede op -25-04-1873 te ´Malkopvlei´, distr. Piketberg op 46-jarige ouderdom. Getroud in die kerk (2) op 40-jarige ouderdom op -23-08-1875 te Piketerg met Albertus Johannes van ZYL, gebore ± 1833 te ??
- 4. Maria Susanna, gebore op -01-08-1837, gedoop op -08-10-1837 te Clanwilliam (SA). Getroud op 16-jarige ouderdom op -17-04-1854 te Clanwilliam, Cape (SA) met Daniel Hendrik Johannes Basson HANEKOM, 18 jaar oud, gebore op -07-03-1836, seun van Jurgen Johannes HANEKOM en Catharina Hendrina BASSON.
- 5. Paul Hendrik Stephanus van ZYL (kyk IX.102).
- 6. Petrus Johannes van ZYL (kyk IX.105).
- 7. Gert Johannes (Gerrit) van ZYL (kyk IX.107).
- 8. Anna Elizabeth van ZYL, gedoop op -26-12-1847. Getroud in die kerk op 17-jarige ouderdom op -15-05-1865 te Clanwilliam met Nicolaas Everhardus LAMBRECHTS, gebore ± 1845.
- 9. Dirk Jacobus Albertus van ZYL (kyk IX.111).
- 10. Izaak Jacobus van ZYL, gebore op -10-12-1851, gedoop op -14-03-1852 te Clanwilliam. Getroud in die kerk op 18-jarige ouderdom op -08-08-1870 te Clanwilliam met Aletta Johanna van RHYN, gebore ± 1853 te ??
- 11. Johanna Magdalena (kyk IX.116).
- 12. Maria Helena van ZYL, gebore op -11-12-1855. Uit die tweede huwelik:
- 13. Hendrik Stephanus, gebore op -27-01-1876.
op http://www.moustache.nu/genea/parentelen/z-afr/z-afr.htm#BM15808
Sterf Kennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQN-XSTH?i=568&cc...
view all 19
Paulus Hendrik Stephanus van Zyl's Timeline
1810 |
June 22, 1810
|
Piketberg, West Coast DC, Western Cape, South Africa
|
|
August 12, 1810
|
Swartland, South Africa
|
||
1831 |
November 10, 1831
|
||
1833 |
February 13, 1833
|
Brakfontein, Clanwilliam, Cape, South Africa
|
|
1835 |
March 26, 1835
|
||
1837 |
1837
|
||
1840 |
November 9, 1840
|
||
1843 |
February 9, 1843
|
||
1845 |
April 18, 1845
|
Clanwilliam, West Coast DC, Western Cape, South Africa
|