Petrus Johannes Swanepoel, b6c6d6e1

Is your surname Swanepoel?

Connect to 5,000+ Swanepoel profiles on Geni

Petrus Johannes Swanepoel, b6c6d6e1's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Petrus Johannes Swanepoel, b6c6d6e1

Also Known As: "Nuwe Piet"
Birthdate:
Birthplace: Aan de Gouritzrivier, District , Mossel Bay, South Africa
Death: October 06, 1899 (83)
Houtberg, Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa
Place of Burial: Rouxville, South Africa
Immediate Family:

Son of Johannes Christoffel Swanepoel, b6c6d6 and Elsie Sophia Maria Swanepoel
Husband of Elsie Catharina Swanepoel, b1c1d6e4f3 and Susanna Dorothea Wilhelmina Adriana Swanepoel
Father of Johannes Christoffel Swanepoel, b6c6d6e1f1; Catharina Elizabeth Van Deventer, b6c6d6e1f2; Hendrik Petrus Swanepoel, b6c6d6e1f3; Petrus Johannes Swanepoel, b6c6d6e1f4; Elsie Catharina Swanepoel, b6c6d6e1f5 and 6 others
Brother of Johanna Carolina Wilhelmina (Ouma Hannetjie) Joubert, b6c6d6e2; Jan Swanepoel, b6c6d6e3 and Cornelia Sophia Joubert, b6c6d6e4
Half brother of Anna Stoffelina Tromp, b6c6d6e5; Cornelia Magdalena Elizabeth Jansen; Maria Magdalena Jacoba Rossouw; Gert Petrus Johannes Van den Berg; Francois Nicolaas van den Berg, b2c4d3e3f? and 8 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Petrus Johannes Swanepoel, b6c6d6e1

1. Adres ten tye van sy huwelik: Renosterberg. 2. Hy het ca. 1844 vanaf Loodsberg, distrik Graaff-Reinet na Rouxville-distrik getrek Omdat daar reeds ander Piet Swanepoels in die distrik was, is hy ‘nuwe Piet’ genoem. 3. Hy het die plaas Houtberg van Willem Andries Jacobus SWANEPOEL, seun van Rooi Koos SWANEPOEL gekoop. 4. Hy is begrawe op die plaas Damaskus. 5. Kinders f1 - f9 is uit sy 1ste huwelik gebore. 6. Kind f10 is uit sy 2de huwelik gebore.

_______________________________________________________________________

Notas deur David Abraham Swanepoel

Die Swanepoelskaap

Inheemse Damaraskape is bekend vir hulle meerhoringigheid, 4 tot 6 en in raar gevalle tot 8 horings. Daar het in die laat 20ste eeu ‘n artikel in die Landbouweekblad verskyn oor die “Swanepoel-skaap” en volgens my geheue was dit merino’s. Dit was te vinde in die Smithfield-distrik Ek kon nog nie die artikel weer vind nie, maar rondsoek op die internet het die volgende opgelewer.

Die Vierhoring is in 1844 deur Pieter Swanepoel ingetrek vanaf Lootsberg, Graaf-Reinet. Hy het homself gevestig op Houtberg in die distrik Rouxville [1]. Aangesien hy ten minste een kleinseun met die naam Willem gehad het, is hy waarskynlik die persoon in die inskrywing.

Sy kleinseun Willem het na sy dood voortgegaan met die boerdery. Omrede Willem net een oog gehad het - is hy nie met die uitbreek van die Anglo Boereoorlog opgeroep vir krygsdiens nie. Nogtans het die Engelse hom gevang en deurgestuur na die konsentrasiekamp te Aliwal Noord - om later weer vrygelaat te word.

Met die afvoer van alle vee deur die Engelse magte kon Boere teenwoordig hulle vee opeis. Willem was gelukkig om 80 van sy skape terug te kry. Die bloedlyn het dus behoue gebly, en kon hy en sy nageslag, na die oorlog aanhou om met Vierhoringskape te boer. [1]

Volgens my geheue met die artikel het iemand dit op ‘n hotel se gronde aangehou, moontlik Willem want dit was onveilig om in die boere-oorlog op die plaas te bly. Ek onthou ook iets dat al die vierhorings wel dood is, maar dat die gene in ander skape wel weer na vore gekom het.

Sover ek kan onthou het die destydse Landbouweekbladberig ook gepraat van die Jacob-skaap. Die Jacob-skaap is Brits, maar oorspronklik ook van Spanje soos die Merino Spaans is. Wikipedia on Jacob sheep: multi horned, usually four. Shown in British paintings 1760. They were "park sheep" used as ornaments on large estates. Brought to England from a wrecked Spanish Armada ship in 1588. Named after Jacob in Genesis 30:31-43. Die vierhoring-gene dus waarskynlik in Europa in die Merino gekom. Mens kan met redelike sekerheid stel dat hierdie genetika niks met die inheemse Damara-skaap te doen het nie.

Die Swanepoelskaap word soos die Damara vir trofeejag gebruik:

Bron:

[1] https://web.facebook.com/Trofeejag-Swanepoel-Vierhoring-Skape-14713...

Kopiereg: Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.


Marriage 1840 : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-1N52?cc=28212...

view all 17

Petrus Johannes Swanepoel, b6c6d6e1's Timeline