![](https://www.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1661992751)
![](https://www.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1661992751)
CHILD NOTES: Petrus Marthinus OOSTHUIZEN General: Hy is moontlik getroud met Magdalena Johanna Labuschagne (Vrystaat huweliksregisters en VAB L1022) Indien wel dan was hulle gedurende die ABO aangehou in die Bloemfontein konsentrasiekamp (VAB SRC71 p41) Indien die eerste vrou syne is dan is hy 'n tweede keer getroud met Maria Susanna Johanna Oosthuizen (VAB O699), die weduwee van Petrus Jan Hendrik Vermeulen.
1850 |
1850
|
Beaufort West, Western Cape, South Africa
|
|
???? |