![](https://assets11.geni.com/images/external/x_com_black_16.png?1717075471)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1717075471)
Baptism - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-68B9-XDT?i=14&wc=M...
HUSBAND NOTES: Ockert Andreas OOSTHUIZEN Birth(2): Hy is gebore aan die Olfiantsrivier. Chr(3): Will: Hulle gemeenskaplike testament word op die plaas Badfonteijn onderteken. As getuies teken SJ Roux en CA Oosthuizen. Daar word 'n kodisil aangeheg tot die testament op 1 April 1877 te Badfonteijn. As getuies teken SJ Roux en 'n ander persoon. Die Caledonrivier Distrik omsluit die distrikte Smithfield, Zastron, Bethulie en Rouxville, daar was aanvanklik nie 'n magistraat in die distrik nie. Toe Smithfield gestig is as 'n distriksdorp het die distrik se naam na Smithfield verander en soos die ander dorpe gestig is en as distriksdorpe erken is het die distrikte verander. Death: (VAB O133) Hy sterf op die plaas Badfonteijn in die ouderdom van 70 jaar, 1 maand en 8 dae.
1814 |
April 8, 1814
|
Olifantsrivier, George, Western Cape, South Africa
|
|
1837 |
1837
|
Transvaal, South Africa
|
|
1838 |
1838
|
Beaufort West, Western Cape, South Africa
|
|
1840 |
November 26, 1840
|
Beaufort West, Western Cape, South Africa
|
|
1842 |
October 30, 1842
|
Beaufort West, Western Cape, South Africa
|
|
1847 |
1847
|
Beaufort West, Western Cape, South Africa
|
|
1850 |
1850
|
Beaufort West, Western Cape, South Africa
|
|
1884 |
May 16, 1884
Age 70
|
Caledonrivier, Caledon, Western Cape, South Africa
|