Petrus van der Merwe

Is your surname van der Merwe?

Connect to 23,989 van der Merwe profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Petrus van der Merwe

burger Stellenbosch; die bekende Piet Lakenvlei, het 95 jaar oud geword en dit word beweer dat sy onderbaadjie van geel sy gemaak was, en dat dit tot driemaal om die lyf van 'n gewone volwasse persoon kon gaan, dit is glo nog in die Pretoria museum. Hy was welgesteld, met baie besittings, baie slawe en groot- en kleinvee. Hy het waens en geld teen vergoeding uitgeleen en hy was joviaal van geaardheid. In Travels in Southern Africa' Boek II p203 van Henrich Lichtenstein lees ons dat hul die more van 10 Mei 1805 deur die warm Bokkeveld gereis het na die noordoostelike hoek waar die Businkariviertjie ontspring. Die distrik word meer heuwelagtig op na die hooglande en die berge vorm 'n onoorkombare muurtussen die Bokkeveld en die Hexriviervallei. Daar kom hulle by oom Piet Lakenvlei aan - onder die naam besonder vernaam en geërd onder die koloniste. Petrus was op 66 jaar besonder gesond en aktief en het na elke klein detail van sy uitgebreide huishouding en plaas omgesien, so skryf die reisiger. Hy voeg by dat die gasheer nog 'n pragtige jongste seun van agt jaar gehad het. Hy beskryf verder die feesgeleentheid op die vooraand van die jongste 17-jarige dogter, Elsie wat met Pieter Jacobus de Vos trou, se huwelik. Die volgende more vroeg sou die familie-geselskap na Tulbagh vir die seremonie vertrek. In sy inventaris verskyn die name van sy kinders met hulle geboortedatums; In Sterftes in Land van Waveren is oorlede een Kind van Petrus van der Merwe Hendrik zoon in Oktober 1781


burger Stellenbosch; die bekende Piet Lakenvlei, het 95 jaar oud geword en dit word beweer dat sy onderbaadjie van geel sy gemaak was, en dat dit tot driemaal om die lyf van 'n gewone volwasse persoon kon gaan, dit is glo nog in die Pretoria museum. Hy was welgesteld, met baie besittings, baie slawe en groot- en kleinvee. Hy het waens en geld teen vergoeding uitgeleen en hy was joviaal van geaardheid. In `Travels in Southern Africa' Boek II p203 van Henrich Lichtenstein lees ons dat hul die more van 10 Mei 1805 deur die warm Bokkeveld gereis het na die noordoostelike hoek waar die Businkariviertjie ontspring. Die distrik word meer heuwelagtig op na die hooglande en die berge vorm 'n onoorkombare muurtussen die Bokkeveld en die Hexriviervallei. Daar kom hulle by oom Piet Lakenvlei aan - onder die naam besonder vernaam en geërd onder die koloniste. Petrus was op 66 jaar besonder gesond en aktief en het na elke klein detail van sy uitgebreide huishouding en plaas omgesien, so skryf die reisiger. Hy voeg by dat die gasheer nog 'n pragtige jongste seun van agt jaar gehad het. Hy beskryf verder die feesgeleentheid op die vooraand van die jongste 17-jarige dogter, Elsie wat met Pieter Jacobus de Vos trou, se huwelik. Die volgende more vroeg sou die familie- geselskap na Tulbagh vir die seremonie vertrek. In sy inventaris verskyn die name van sy kinders met hulle geboortedatums; In Sterftes in Land van Waveren is oorlede een Kind van Petrus van der Merwe Hendrik zoon in Oktober 1781 


Staat ende inventaris mitsgaders taxatie van alle sodanige goederen als ’er ab intestato zijn naargelaten en met ’er dood ontruijmt door den landbouwer Pieter van der Merwe, ten voordeelen van zijn nagelatene huijsvrouw Elsje Jansz: van Rensburg ter eener, en drie minderjarige kinderen

  • Alletta oud 6
  • Schalk Willemsz: oud 4 en
  • Pieter van der Merwe oud 1/2 jaar ter andere zijde

...

Een opstal gelegen in ’t Bocke Veld genaamt de Leeuwe Fonteijn ƒ300

...

Aldus gedaan, g’inventariseert ende getaxeert ter Weescaamer aan Cabo de Goede Hoop den 22 October 1738.

- Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC8/6.17 on http://databases.tanap.net/mooc/

view all 23

Petrus van der Merwe's Timeline

1738
April 14, 1738
Plaas ''Lakenvlei'', Kaap de Goede Hoop, Suid Afrika
July 6, 1738
July 6, 1738
1739
July 19, 1739
Age 1
Tulbagh
1760
February 6, 1760
Tulbagh, Brede River DC, Western Cape, South Africa
1761
September 3, 1761
1763
1763
Swellendam, Cape of Good Hope, South Africa
1765
May 25, 1765
Worcester, Cape Winelands, WC, South Africa