Philip Wouter (ii) de Vos, b6

Is your surname de Vos?

Connect to 24,722 de Vos profiles on Geni

Philip Wouter (ii) de Vos, b6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Philip Wouter (ii) de Vos, b6

Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Death: June 13, 1793 (57-66)
Stellenbosch, WC, South Africa
Immediate Family:

Son of Wouter de Vos, SV/PROG and Elisabeth Morkel, SM
Husband of Maria Isabella de Vos, b5 and Femma de Vos
Father of Elizabeth Henriëtta Haupt; Willem Sebastiaan Ryk de Vos, b6c2; Hendrik Ryk de Vos; Maria Isabella de Villiers, Viljoen; Wouter de Vos and 1 other
Brother of Philip Wouter de Vos, i
Half brother of Jacobus Jan Jacobsz Louw, b5c2d1; Maria Sophia Louw, c2d2; Maria Weyers, SM; Willem Louw; Hendrik Louw, d5 and 8 others

Occupation: besit “Parel Vallei”, Hottentots-Holland, burger v. Stellenbosch
Managed by: Dennis Anthony Burger
Last Updated:

About Philip Wouter (ii) de Vos, b6

  • Name Philip Wouter De Vos
  • Event Type Marriage
  • Event Date 03 Sep 1780
  • Event Place Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
  • Residence Place Stellenbosch
  • Gender Male
  • Marital Status Widowed
  • Spouse's Name Femma Postumus
  • Spouse's Marital Status Widowed
  • Spouse's Residence Place Cabo
  • CITING THIS RECORD
  • "South Africa, Dutch Reformed Church Registers, 1660-1970," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:VFTM-PCS

________________________________________________________________________

Notas deur David Abraham Swanepoel

Indeksyfers verwys met ‘n ronde hakie agter verwys na die in die bron [1]

Daar word na ‘n Wouter de Vos verwys, wat hierdie persoon moet wees synde hy van die b-generasie is. Gelyknamige broers voor hom gebore, sterf jonk. Daar is ook ‘n skraal moontlikheid dat dit hierdie persoon se seun Wouter de Vos kan wees. Sy geboortedatum is nie bekend nie, maar na alle waarskynlikheid sou hy te jonk wees.

Journaal van eenen landtogt die den ondergeteekende1) met den Weledelen heer Mr Hendk. Swellengrebel2) in den jare 1776 gedaan heeft.3)

Die ondergeteekende is ene Pieter Cloete.

“Nadat wij Dingsdag den 10 September twee wagens en een kar met Johannes Swanepoel4) d'oude en zijn wagen hadden afgesonden, om ons bij Wouter de Vos5) aan de Hexrivier in te wagten, vertrokken wij 's morgens te paard van Nooitgedagt, een plaats van den oud-heemraad Mr. Hendrik Cloete, geleegen onder 't district van Stellenbosch om een tour door het land van Waveren, het Koude en Oude Bokkeveld, langs de Breede Rivier door de Goudene6) en Brandende valley te doen. Wij waren hiermeede beesig tot Donderdag den 19 deezer, wanneer wij 's namiddags bij gemelde W. de Vos kwamen en onze wagens vonden.”

Daar word daarna 2 maal indirek / vergelykend verwys na hierdie De Vos:

“Vrydag den 22 do. By deesen Jacob Kock vonden wy eerst zeedert Wouter de Vos aan de Hexrivier een reedelijk goed huys, en van alles volop. (p 26).

“… het eerst van buyten witgeplaastert huys, zeedert dat van W. de Vos aan de Hex R. en door bovengemelde spruit…” (res van sin nie gekwoteer nie omdat dit onmoontik lank is) (p.32).

Ons kan hieruit aflei dat De Vos meer vermoënd was of bloot flukser, synde sy huis gepleister en van redelike standaard was. Teen hierdie tyd vind ons reeds die verskynsel van verval onder die koloniste in die voorposte. Dit wil ook voorkom of daar reëlings getref was met De Vos om die waens in bewaring te hou, wat daarop dui dat hy betroubaar was. Die mense wie hy behulpsaam was, was "belangrike" mense. Hendrik Swellengrebel was die seun van die Kaapse goewerneur en sy vriend Hendrik Cloete, ‘n welgestelde Kaapse boer en sakeman.

Die Hexriviervallei is egter, aan die anderkant, steeds naby die destydse beskawing.

Bron:

[1] E.C. Godée Molsbergen. Reizen in Zuid-Afrika in de Hollandse tijd. Deel IV. Tochten in het Kafferland 1776-1805. 's-Gravenhage, M. Nijhoff, 1916-32. Series: Werken uitgegeven door de Linschoten-Vereeniging, 11-12, 20, 36

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf. Die woord Kaffer was destyds in algemene gebruik.

view all 11

Philip Wouter (ii) de Vos, b6's Timeline

1731
April 8, 1731
Stellenbosch, WC, South Africa
1731
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1735
1735
1761
1761
1774
October 30, 1774
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1777
1777
Stellenbosch, South Africa
1779
1779
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1781
1781
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa