Pierre Joubert, a1b4

Is your surname Joubert?

Connect to 14,121 Joubert profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Pierre Joubert, a1b4

Also Known As: "Pieter Joubert", "Jaubert"
Birthdate:
Birthplace: Cape of Good Hope, South Africa
Death: September 26, 1730 (30-38)
Drakenstein, Cape of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Son of Pierre Joubert and Elizabeth Richarde, SM/PROG
Husband of Suzanne (Susanna) Joubert, SV2b4
Father of Susanna de Villiers; Elizabeth de Villiers; Pieter Pietersz Joubert and Rachel Joubert
Brother of Jacques (Jacob) Joubert; Elisabeth (Isabeau) Loret Loret, Roux; Jean Joubert, a1b5; Francina Pleunis, a1b6; Josúe Joubert, a1b1 and 6 others
Half brother of Francois

Occupation: Farmer
Managed by: Private User
Last Updated:

About Pierre Joubert, a1b4

Pierre Joubert * Lamotte d'Aigues in die Franse provinsie, Provence c. 1664 † 30.6.1732 a. met die boot Berg China wat Rotterdam op 20.3.1688 verlaat en op 4.8.1688 Tafelbaai bereik. Hy boer op verskeie plase, o.a. Lamotte (vernoem na sy geboorteplek) en Provence (vernoem na die provinsie vanwaar hy kom). Hy besit ook een van die eerste plase in die Tulbagh-kom, nl. De Plaisa x Waalse kerk, Brielle 1.2.1688 Susanne REYNE * La Roque d'Antheron in Provence † voor die Berg China Rotterdam op 20.3.1688 verlaat het, of tydens die boot se reis na die Kaap xx Isabeau RICHARD wed. v. Pierre Malan * c. 1668 † Drakenstein c. 1748. Die name v. Isabeau Richard en haar eggenoot, Pierre Malan, verskyn op die skeepslys van die Berg China, opgestel 23.12.1687. Die waarskynlikheid is dus dat Susanne Reyne en Pierre Malan oorlede is voordat die Berg China in Tafelbaai aangekom het.

Volgens Henk Joubert bron

b4 Pierre (Pieter), * 1694, + 1730 (vyf maande na sy vrou), boer op De Drie Fonteine (Driefontein), Voor-Groenberg, Wagenmakersvallei. Hy koop die plaas op 22.5.1720 van Abraham Prevot. Na sy dood koop Daniel Pheyl dit uit sy boedel (23.2.1731). Diaken van die gemeente van Drakenstein; x Stellenbosch 1.5.1718 Susanna DE VILLIERS, ~ Drakenstein 24.11.1697, + 7.4.1730 (met die geboorte van haar vierde kind), d.v. Abraham de Villiers en Susanne Gardiol

view all

Pierre Joubert, a1b4's Timeline

1690
1690
Cape, South Africa
1695
December 7, 1695
Cape of Good Hope, South Africa
1719
1719
Western Cape, South Africa
1721
July 5, 1721
South Africa
1724
1724
1730
April 16, 1730
September 26, 1730
Age 34
Drakenstein, Cape of Good Hope, South Africa
????
????