Dr. Pieter Gerrit Wessel Grobler

How are you related to Dr. Pieter Gerrit Wessel Grobler?

Connect to the World Family Tree to find out

Dr. Pieter Gerrit Wessel Grobler's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

Dr. Pieter Gerrit Wessel Grobler

Also Known As: "Minister Piet Grobler"
Birthdate:
Birthplace: Boekenhoutfontein, Rustenburg, North West, South Africa
Death: August 22, 1942 (69)
Immediate Family:

Son of Wilhelmus Hermanus Cornelis Grobler and Alida Theunetta Grobler, f4g7
Husband of Lydia Magdalena Grobler
Father of Anna Susanna ''Babsie'' Brink; Senator Jan Harm Fouchè Grobler; Wilhelmus Hermanus Cornelius ''Willie'' Grobler and Pieter Gert Wessel Grobler
Brother of Willem Hermanus Cornelis Grobler, g2h2; Lourens Stephanus Grobler, (g2h3); Douw Gerbrand Grobler, g2h4 and Alida Theunetta Snyman, g2h5

Occupation: Politikus, Minister van Buitelandse Sake, Staats-Sekretaris, Lid van die Transvaalse Volksraad, Leier van die Nasionale Party in die Transvaal, stigter van die nasionale wildtuin inisiatief en mede-stigter van die Kruger Wildtuin.
DvN: g2h1
Managed by: Private User
Last Updated:

About Dr. Pieter Gerrit Wessel Grobler

Offices held by Piet Grobler

  • Deputy State-Secretary
  • Foreign Secretary to Pres. Paul Kruger during the Anglo-Boer War
  • Elected Member of Volksraad
  • Elected Leader of the NP in the Transvaal
  • Established the Nature Parks initiative in SA and co-founded the Kruger National Park

Groblershoop is na hom vernoem. Groblershoop is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika, tussen Marydale en Grootdrink. Die Oranjerivier, en die Boegoebergdam is naby die dorp geleë. Die dorp is in 1936 gestig. Die N10 nasionale pad gaan deur Groblershoop.

Groblershoop is in 1936 gestig op die perseel van die oorspronklike Sternham en genoem na min. P.G.W. Grobler, minister van lande in die Hertzog-kabinet van 1924 tot 1933. Die Boegoebergdam is 34 km wes van Groblershoop geleë. Die dam is later ontwikkel in 'n aansienlike onspanningsentrum met geleenthede vir swem, watersport en hengel. 'n Woonwapark is ook aangelê.


21 Mei 1938 | Piet Grobler vereer

Op hierdie dag het die Universiteit van Suid-Afrika deur die destydse Universiteitskollege van Potchefstroom ’n eredoktorsgraad in die regte aan min. PIet Grobler (1873–1942) toegeken.

Hy het 'n lewendige belangstelling in geskiedenis gehad en was 'n kenner van die geskiedenis van die ou Romeinse Ryk.

As 'n getroue lidmaat, het hy 'n leidende rol in die Gereformeerde Kerk gespeel en hom veral vir die belange van die Teologiese Skool op Potchefstroom beywer.

Terwyl hy nog gelewe het, het ene D.R. (ds. Derk Rumpff) in die Almanak geskryf: "Dis algemeen bekend dat minister Grobler 'n troue ondersteuner van sy kerk is, waar hy van hou met al die liefde van sy hart."


view all

Dr. Pieter Gerrit Wessel Grobler's Timeline

1873
February 2, 1873
Boekenhoutfontein, Rustenburg, North West, South Africa
1897
1897
1904
April 4, 1904
Kommisiedrif, Rustenburg district, Transvaal, South Africa
1918
October 8, 1918
Rustenburg, Transvaal, South Africa
1942
August 22, 1942
Age 69
????