Pieter Gerrit Wessel du Plessis

How are you related to Pieter Gerrit Wessel du Plessis?

Connect to the World Family Tree to find out

Pieter Gerrit Wessel du Plessis's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Pieter Gerrit Wessel du Plessis

Op Steenbokfontein het vier woonhuise dig by mekaar gelê. In drie daarvan het drie seuns van die gewese landdrost Du Plessis met hul gesinne gewoon en in die vierde huis die ou Willem Grobler met sy vrou asook Kasper Kruger met gesin. Laasgenoemde was president Kruger se oudste seun. Grobler was die vader van die president de privaatsekretaris. Sy dogter was getroud met n seun van generaal Snyman wat die Boere tydens die beleëring van Mafeking gelei het. Die ou Du Plessis was, soos ek vroeër vermeld het, getroud met president Kruger se suster.

Bron: Skandinawiërs in die Tweede Anglo-Boere-Oorlog 1899-1902, Part 3.
Cornelis De Jong
Nederlands-Zuidafrikaanse Vereniging te Amsterdam, 1987


view all 16

Pieter Gerrit Wessel du Plessis's Timeline

1820
February 26, 1820
Bulhoek, Cradock, South Africa
July 3, 1820
Cradock, Cape of Good Hope, South Africa
1840
July 29, 1840
Rustenburg
1842
October 31, 1842
Winburg, Lejweleputswa, FS, South Africa
1844
October 18, 1844
Rustenburg, South Africa
1846
1846
Modderfontein, Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
1848
October 14, 1848
Rustenburg, South Africa
1850
November 15, 1850
1852
January 24, 1852
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa