Pieter Jacobus Van der Westhuizen, b2c1d6e7

Is your surname Van der Westhuizen?

Connect to 7,256 Van der Westhuizen profiles on Geni

Pieter Jacobus Van der Westhuizen, b2c1d6e7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Pieter Jacobus Van der Westhuizen, b2c1d6e7

Birthdate:
Birthplace: Swellendam, Kaap, Suid Afrika
Death:
Immediate Family:

Son of Pieter van der Westhuizen; Pieter Van der Westhuizen and Susanna Cornelia van der Westhuizen, b1c3d6e6
Husband of Petronella Jacoba Maree; Elizabeth Maria van der Westhuizen and Petronella Jacoba van der Westhuizen, b1c4d5e4
Father of Johannes Christiaan van der Westhuizen; Johanna Margaretha Jacoba Breedt; Daniel Pieter van der Westhuizen; Elizabeth Maria Harmse; Maria Hendrika Booysen and 6 others
Brother of Hermanus Pieter van der Westhuizen; Anna Margaretha Aletta Coetzee; Johannes Marthinus Jacob van der Westhuizen, b2c1d6e6; Christiaan Matthys van der Westhuizen, b2c1d6e8; Martha van der Westhuizen, b2c1d6e9 and 6 others
Half brother of Maria Catharina van der Westhuizen, b2c1d6e1; Johanna Jacomina Scheepers, b2c1d6e2; Pieter Johannes van der Westhuizen, b2c1d6e3; Daniel Philippus van der Westhuizen, b2c1d6e14; Susanna Johanna Petronella (Tweeling) Van der Westhuizen, b2c1d6e15 and 3 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Pieter Jacobus Van der Westhuizen, b2c1d6e7

SAG

e7 Pieter Jacobus ≈ 12.6.1800 x George 4.6.1820 Petronella Jacoba MAREE xx George 26.1.1833 Elizabeth Maria ROUX d.v. Pieter Daniel Roux en Johanna Jacoba Fick f1 Elizabeth Anna Margaretha * 11.2.1821 ≈ George 17.3.1822 f2 Martha Gesina Johanna * 8.6.1827 ≈ George 30.11.1827 f3 Pieter Jacobus Hermanus * 17.1.1830 ≈ George 3.10.1830 Tweede huwelik f4 Johannes Christiaan * 28.3.1833 ≈ George 26.1.1834 f5 Johanna Margaretha Jacoba * 25.6.1835 ≈ George 13.7.1836 f6 Daniel Pieter * 3.8.1837 ≈ George 13.5.1838

Pieter Jacobus was16 jr oud toe sy ma se dood is. Hy trou op 4 Junie 1820 met Petronella Jacoba Maree. Sy sterf op 29 Maart 1833.

Hy hertrou op 26 Januarie 1833 met Elizabeth Maria Roux.

Die Engelse besetting het vir die Pioniers op die Oosgrens geen verbetering in lewensomstandighede gebring nie. Toestande het eerder verswak, aangesien die Kaapse regering geen begrip vir die probleme aan die Oosgrens gehad het nie. ‘n Behoefte het by die pioniers ontstaan om weg te trek van die Kaapse regering, na waar hulle in vrede en vryheid kon woon. Na deeglike oorweging en beplanning het die Pioniers besluit om hulle huise en plase te verlaat en na die binneland te trek met hulle waens. Dit was die begin van die Voortrekkers. Oor ‘n tydperk van drie jaar, wat in 1835 begin het, het die Voortrekkers die Kaapkolonie verlaat. In hierdie tyd het hulle ‘n eie identiteit ontwikkel en hulself Afrikaners begin noem. Hulle het ook ‘n eie taal, Afrikaans, gepraat wat Hoog Hollands was, met sterk Franse, Duitse, Malayse en Swart invloede. Hierdie Afrikaanssprekende nageslag het later slegs as boere bekendgeraak.

1. In 1833 het Louis Trichard en Johannes Hendrik Janse van Rensburg met 9 mans, 9 vroue en 31 kinders vanaf Oudtshoorn na Delagoabaai (1838) vertrek. Die Van Rensburg trek is in 1836 uitgemoor.

2. Die Andries Hendrik Potgieter en Sarel Arnoldus Cilliers trekkers was 200 siele uit die kolonie en het vanaf Colesberg na die Vrystaat, die Soutpansberg en na die Transvaal getrek. Potgieter reis na die Soutpansberge, en is by die Vaalrivier aangeval.

3. Gerhardus Marthinus Maritz vertrek met 100 waens en 700 mense uit Graaff Reinet na Natal. Na Maritz se dood is die grensboer Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius deur Sarel Cilliers versoek om die boere in Natal te kom lei en ‘n strafekspedisie teen Dingaan het gelei tot die slag van Bloedrivier.

4. Piet Retief vertrek met 120 weerbare mans en 100 waens vanaf Wellington na Zoeloeland. Hy word in April 1837 tot Goewerneur verkies. Retief is Natal toe om grond te ruil en word deur Dingaan vermoor. Die Zoeloe Impies val die laers by Boesmansrivier aan en dood 350 van die trekkers.

5. Pieter Lafras Uys vertrek met 100 mense uit Uitenhage. Dit was een van die laaste trekkers. Hy is die enigste voortrekkerleier wat in geveg gesneuwel het. Hy was eers Vrystaat toe, besluit toe om Natal toe te gaan, maar kon nie met Maritz saamwerk nie. Uys het die trekkers by Boesmansrivier tot hulp gekom, maar is in ‘n hinderlaag gelei.

Die groot trek 1836

Die Voortrekkers se verdedigingstelsel was op die beproefde kommandostelsel gebaseer. Wyke het elk onder ‘n veldkornet gestaan en is as ‘n distrik onder die bevel van ‘n kommandant saamgevoeg terwyl die opperbevel by ‘n kommandant-generaal berus het.

Pieter Daniel Jacobs, geb. 1780, boer van Slangfontein, Beaufort-Wes het aangesluit by die Groot trek in 1836. Hy was die leier van die Beaufort-Wes Trekkers. Op 15/11/1838 is hy as kommandant verkies. Hy het in 1839/40 hom by Suikerbosrand (Heidelberg) 365 suid van Johannesburg gevestig. Sy mense het saam met Kommandant-Generaal Andries Pretorius aan die slag van Bloedrivier deelgeneem. Pieter Jacobus en Elizabeth Maria van der Westhuizens was deel van die trekgeselskap van P.D.Jacobs wat April/Mei 1838 vertrek het en hul woonplek is as Nuweveld Beaufort aangegee. In Apr 1842 was hulle in die Transoranje.

In die dae van die Voortrekkers word ook melding gemaak van Johannes van der Westhuizen wat as Heemraad aangestel is, en P.J. van der Westhuizen, wat ‘n memorandum ter ere van Andries Hendrik Potgieter onderteken het..

http://familielegkaart.blogspot.com/2015/12/e7-pieter-jacobus-van-d...

GEDCOM Source

Pierre Benckendorff Benckendorff Web Site MyHeritage family tree Family site: Benckendorff Web Site Family tree: 382557951-1 Smart Matching 382557951-1 MH:S500002 https://www.myheritage.com/person-1001945_200257241_200257241/piete... 3 Added by confirming a Smart Match

view all 17

Pieter Jacobus Van der Westhuizen, b2c1d6e7's Timeline

1800
June 11, 1800
Swellendam, Kaap, Suid Afrika
June 12, 1800
1821
October 22, 1821
Coup, District , George, Cape Colony, South Africa
1827
June 8, 1827
1830
January 17, 1830
1833
March 28, 1833
George, South Africa
March 28, 1833