Pieter Johannes Lodewyk Venter

How are you related to Pieter Johannes Lodewyk Venter?

Connect to the World Family Tree to find out

Pieter Johannes Lodewyk Venter's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Pieter Johannes Lodewyk Venter

Hy was die eerste ouderling van die Ned. Hervormde Kerk in Zoutpansberg, Noord-Transvaal.
Hy het aanvanklik op 'n gedeelte van die plaas Sterkloop gewoon, terwyl die restant gebruik is vir die vestiging van die dorp Pietersburg (nou Polokwane). Die dorp is NIE na hom vernoem nie, maar skynbaar na Genl. Piet Joubert.
Drie van sy broers se afstammelinge het hulself grootliks in die Groot Spelonken wyk (Soekmekaar, nou Morebeng), noordoos van Pietersburg gevestig.

PJL Venter het daarna na die distrik Standerton getrek en uiteindelik lank in die omgewing van Middelburg, Mpumalanga gevestig.
Hy was VYF keer getroud en het (logies) sy eerste vier vrouens oorleef.

Foto en Geskiedenis:

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK5-43WP-6?i=105&...

In hierdie artikel word beweer dat Pietersburg na hom vernoem is omdat die dorp op sy plaas gestig is en nie vernoem is na Piet Joubert.

view all 21

Pieter Johannes Lodewyk Venter's Timeline

1811
December 29, 1811
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
1812
November 8, 1812
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1832
October 7, 1832
1833
October 18, 1833
Beaufort West, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
1836
July 21, 1836
1839
September 28, 1839
Ohrigstad, Southern, Limpopo, South Africa
1840
August 25, 1840
Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
1842
November 14, 1842
Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
1845
November 10, 1845