Pieter Moolman, SV/PROG

How are you related to Pieter Moolman, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Pieter Moolman, SV/PROG

Afrikaans: Moolman, SV/PROG
Also Known As: "Meuleman"
Birthdate:
Birthplace: Bierbeek, Flemish Brabant, Flanders, Belgium
Death: before October 05, 1758
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Laurentius Meuleman and Martina Pettens
Husband of Catharina Elizabeth Linde, c5 SM
Father of Johannes Zacharias Moolman, b1; (Pieter) Petrus Lafras Moolman; Wilhelmina Geertruida Fourie, b3; Susanna Maria Geldenhuys, b4 and Catharina Elizabeth Wessels, b5
Brother of Joannes Baptista Meulemans; Dionisius Meulemans; Anna Moolman; Guilielmus Moolman; Henricus Meulemans and 4 others

Occupation: Soldier
Managed by: Private User
Last Updated:

About Pieter Moolman, SV/PROG

BETEKENIS VAN DIE MOOLMAN FAMILIENAAM

Baie Hollandse vanne het hul oorsprong in die gewoonte om daardeur aan te dui wie die vader van die persoon is soos byvoorbeeld Janssen betekende Jan se seun, of om die fisiese voorkoms van die persoon aan te dui, soos byvoorbeeld De Lange vir ‘n groot lang man of plek name soos Van den Berg vir ‘n persoon wat vanaf ‘n berg afkomstig is. ‘n Groot aantal name is ook afgelei van die werk wat die persoon gedoen het. ‘n Goeie voorbeeld hiervan is die van Meuleman(s), Moleman(s). Molen-man(s) of Moolman, wat alles die Meulenaar beteken met waarskynlik almal dieselfde oorsprong 1.

1. Changioun, L.& Moolman, J. 2008. So Much To Do. The Moolman Group of Companies their first 40 years. East and West Investments (Pty) Ltd.

DIE IMIGRASIE VAN DIE MOOLMANS NA SUID AFRIKA

Die eerste Moolman wat na Suid Afrika geëmigrreer het was Pieter Meuleman wat in 1743 in die Kaap de Goede Hoop aangekom het aan boord van die ZAAMSLAG. Hy was op daardie stadium in diens van die Hollandse Oos Indiese Kompanjie (VOC).3 Dit was algemeen bekend dat hy oorspronklik van Biervliet in die provinsie Zeeland, in Nederland 4 afkomstig was maar meer resente navorsing dui daarop dat hy van Bierbeek in die provinsie Brabant, of soos dit vandag bekend staan, België, afkomstig is.5

Gedurende die tyd wat Meuleman na die Kaap toe gekom het, was Brabant deel van die Spaans sprekende Nederland en nog nie afkanklik van België nie. Zeeland was een van die provinsies van die Verenigde Provinsies van Nederland maar die mense van Zeeland is steeds as Flaams beskou omdat Zeeland voorheen deel was van Flaandere.

Dit was toe nog in Australasies Nederland of vandag bekend as België. Die feit dat ‘n “meule” bekend staan as “meulen” in Flaams maar “molen” in Nederlands, kan nog ‘n aanduiding wees dat Pieter Meuleman afkomstig kon gewees het van die Flaams sprekende gedeelte Brabant en nie van die Nederlands sprekende Zeeland in Nederland nie. Navorsing in die argiewe in Middelburg, Zeeland het bevestig dat Pieter Meuleman in werklikheid vanaf Biervliet na Suid Afrika vertrek het op die ZAAMSLAG in 1742. Die rekords wys ook daarop dat hy op 1 November 1742 by die Nederlandse Oos Indiese Kompanjie aangesluit het as ‘n soldaat. Vier maande later arriveer hy aan die Kaap de Goeie Hoop op 28 Februarie 1743.6

Volgens die rekords van die VOC het hy nie die sogenaamde “maandbrief” onderteken nie. Hierdie brief was ‘n soort kontrak wat deur soldate onderteken is wat die Kompanjie toestemming gegee het om ‘n sekere persentasie van hul loon te stuur aan die vrouens by die huis. Die rede hiervoor was dat hy op daardie stadium nog nie getroud was nie. Hy het wel ,n “schuldbrief” onderteken wat ‘n ooreenkoms was dat die skuld wat hy in die Vaderland gehad het, bekend as “vaderlanse schuld” betaal sou word deur die Kompanjie en dat dit maandeliks van sy loon afgetrek sou word omdat sy skuld so groot was.

3. Visagie, Jan.C. 2006 Die VOC as wergewer met Spesiale Verwysing na Vlaamse Immigrante aan die Kaap1652. South African Journal of Cultural History, vol.20. No. 1, June.

4. De Villiers C.G.S. 1980. Geslagsregister van die Familie Swart in Suid Afrika.vol. 2 p.587.

5. Pama, C. 1947. Die Groot Afrikaanse Fanmilienaamboek. P228. Cape Town.

6. Zeeuws Archief Middelburg, Zeeland: VOC Opvarenden, Inventarisnummer 12997, Folio374; also VOC Landmonsterrol van 1750.

VROë SUID AFRIKAANSE GESKIEDENIS VAN DIE MOOLMANS 7

Soos reeds aangedui, was Pieter Meuleman steeds ‘n soldaat in diens van die Kompanjie en diep in die skuld toe hy op 18 Februarie 1743 aan die Kaap aangekom het. Vier jaar later was sy skuld afgewerk. Op 29 Augustus 1747 het hy aansoek gedoen vir “vrijbugerschap”. Dit was ‘n sisteem wat deur die Kompanjie ingestel is wat dit moontlik gemaak het vir Nederlandse immigrante om grond op hulle eie te bekom en onafhanklik te boer. Op 17 November 1748 is hy getroud met

Catharina Swart, die dogter van Johannes Swart en Zacharia Niemand. Die tweede geslag is ingelui met die geboorte van Johannes Sacharias Moolman in die Kaap de Goede Hoop en gedoop is op 9 November 1749 in Stellenbosch. (Dit maak hom presies 199 jaar ouer as Cornelius Johannes Moolman (8ste geslag) wat in 1948 gebore is). Hy is twee maal getroud. Die eerste keer op 23 Februarie 1777 met Engela Magdalena Swart. Na haar dood is hy in Kaapstad getroud met Anna Fourie op 19 Maart 1780 8 wat die dogter was van Jacobus Philippus Fourie.

Anna Fourie is die stam-moeder van die Moolmans wat hule in die groot trek begewe het en wat hulle in Natal gevestig het.

7. Changioun, L.& Moolman, J. 2008. So Much To Do. The Moolman Group of Companies their first 40 years. East and West Investments (Pty) Ltd.

8. http://www.e-family.co.za/ffy/p2402.htm


Pieter Moolman or Meuleman was the 1st Moolman to land in the Cape. He joined the Dutch East India Company as a soldier on 01 November 1742. He arrived in the Cape of Good Hope on 28 February 1743 aboard the ZAAMSLAG. He had a lot of debt which he has to repay so he applied to become a 'vryburger' on 29 August 1747. He could then buy land and farm independantly - he settled in Stellenbosch. He got married on 17 November 1748 To Catherina Elizabeth Swart and had 5 children. Voornaam opvarende Pieter

Achternaam opvarende Meulemans

Herkomst opvarende Biervliet

Datum indiensttreding 01-11-1742

Functie bij indiensttreding Soldaat

Uitleg over functie Militair

Uitgevaren met het schip Zaamslag

Datum uit dienst 1747-08-29

Waar uit dienst Kaap de Goede Hoop

Reden uit dienst Vrijburger

Uitleg over reden einde dienstverband Dit wordt ingevoerd als de laatste post vermeldt dat de opvarende vrijburger wordt. Soms wordt een opvarende vrijburger en treedt daarna weer in dienst. Als een opvarende vrijburger wordt en de datum van overlijden wordt gegeven, staat dit bij opmerkingen.

Schuldbrief Ja

Maandbrief Nee

Bronverwijzing Nummer toegang: 1.04.02, inventarisnummer: 12997, folionummer: 374

2nd son Petrus Lafras is our ancestor

view all

Pieter Moolman, SV/PROG's Timeline

1723
February 13, 1723
St-Hilarius, Bierbeek, Belgium
1723
Bierbeek, Flemish Brabant, Flanders, Belgium
1749
November 9, 1749
Cape of Good Hope
1751
May 9, 1751
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
1752
November 12, 1752
1754
January 13, 1754
Stellenbosch, Brede River DC, Western Cape, South Africa
1755
January 5, 1755
Cape of Good Hope, Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1758
October 5, 1758
Age 35
Stellenbosch, Western Cape, South Africa