Matching family tree profiles for Pieter Pietersz. Langeveldt. SV/PROG
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
father
-
stepfather
-
half brother
About Pieter Pietersz. Langeveldt. SV/PROG
PUTATIVE UNDER CONSTRUCTION
https://www.e-family.co.za/ffy/g12/p12623.htm
No source has been found to verify some of the following information.
Please assist if you can.
LANGEVELD
SEE FFY -- http://e-family.co.za/ffy/g12/p12623.htm
Vlg informasie in Genealogies of old South African Families (1966 plus additions), Christoffel Coetsee de Villiers - gepubliseer deur ANCESTRY24(2011):
a Pieter Pietersz Langeveld, soldaat x Cornelia Jacobs vd K [Vlg SAG, geen duidelike verwysing na die bron van hierdie informasie gegee nie]
Langeveld-Jonker-Jacobs konneksies:
b1 Maria Pieternella Langeveld, x Adolph Jonker 26/6/1740, + 4/1/1773. Hulle het 10 kinders. By 4 van hulle dope tree oa gemene Langeveld/Jonker familielede op as doopgetuies:
c2 Adolph ~15/12/1743. Een van die getuies is Cornelia Jacobs, vermoedelik die kind se Langeveld ouma
c3 Pieter ~28/11/1745. Getuies: Jacob Jans/z - Adolph Jonker se ouer half-broer en sy vrou Emerentia Schot (gebore ca 1722, x 15/10/1741), oudste dogter van welgestelde vryswarte Robbert Schot van Bengale en Lea van de Caap (hulle getroud 19 Mei 1720).
c4 Johanna ~27/8/1747. Een van die getuies is Jacobus Langeveld, die kind se oom (Maria Langeveld se broer)
c7 Jacobus ~22/11/1750. Een van die getuies is Barendina van Graan (eerste vrou van Jacobus Langeveld, die kind se tannie)
b2 Jacobus Langeveld
x 29 Nov 1744 Barendina of Bardina van Graan ~10/6/1725, dogter van Otto Ernst & Rebekka (d/v Moses van Macassar)
xx 19 Okt 1755 as wewenaar met Helena Rebekka Schot, jongste dogter (gebore ca 1735) van welgestelde vryswarte Robbert Schot van Bengale en Lea van die Kaap (getroud 19 Mei 1720).
Gemene Langeveld/Jonker doopgetuies tree op by sy 3e kind se doop:
c3 Wilhelmina Barendina ~29 Jun 1749, doopgetuies: Adolph Jonker (kind se oom) en Cornelia Jacobsz (vermoedelik die kind se Langeveld ouma). Getroud: Christiaan Zietsman; hertroud: 22 Jun 1783 Marthinus Fores, van Kirchhundem, Wesfale
P.S. Dit is ook nie duidelik of Maria b1 en Jacobus b2 was, of andersom nie,, net dat beide Maria en Jacobus waarskynlik kinders was van Pieter Pietersz Langeveld en Cornelia Jacobs vd Kaap.
Related info: http://www.stamouers.com/index.php/stamouers/surnames-h-to-j/231-jo
- Reference: MyHeritage Family Trees - SmartCopy: May 28 2021, 19:59:34 UTC
Pieter Pietersz. Langeveldt. SV/PROG's Timeline
1685 |
1685
|
Durgerdam, Amsterdam, Noord-Holland, Netherlands
|
|
1710 |
February 23, 1710
|
Kaapstad, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|
|
1719 |
May 7, 1719
|
||
1719
|
Drakenstein, Cape of Good Hope, South Africa
|
||
1722 |
1722
Age 37
|
Kaapstad, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|