![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1680546547)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1680546547)
Pieter Gysbert Steyn (sy voorname het vanaf die Du Preez-familie na die Steyns gekom) was soos sy pa 'n wamaker en grofsmid. Hy het op Kliprivier, by Swellendam, gewoon. Hy het 'n groot wamakery gehad, waardeur hy een van die rykste manne van Swellendam geword het. Die vader van President Reitz het later op dieselfde plaas gewoon.
P.G. Steyn het veertien kinders gehad: 7 seuns en 7 dogters. Sy oudste seun was Marthinus, die vader van President MT Steyn.
P.G. Steyn het die ou Drostdy van Daniël de Bruyn in 1855 gekoop en hom op die dorp kom vestig. Sy nasate het tot 1939 die ou historiese gebou bewoon totat Alice Marsephine Fullard (geb. Steyn) dit aan die Unie-regering verkoop het. Die Drostdy is toe later gerestaureer na sy voormalige voorkoms en vorm - dis deesdae die kern van die Drostdy Museum-kompleks op Swellendam.
Bronne: Die families van Ou Swellendam Deel 1: Steyn en Marthinus Theunis Steyn deur N.J. van der Merwe, bladsy 7.
NG Kerk, Swellendam - Death Register Page : 58 of March 1857 - Died on 18 March 1857 Aged given as 52 years 5 months and 5 days
1804 |
October 13, 1804
|
Krombeksrivier dist Swellendam, Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|
|
November 28, 1804
|
Swellendam, Western Cape, South Africa
|
||
November 28, 1804
|
Swellendam
|
||
1827 |
April 19, 1827
|
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|
|
1828 |
September 19, 1828
|
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|
|
1830 |
August 1, 1830
|
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|
|
1831 |
July 6, 1831
|
||
1832 |
June 20, 1832
|
||
1834 |
January 6, 1834
|