![](https://assets10.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1705959602)
![](https://assets11.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1705959602)
public profile
Not the son of Renaud de Chatillon and Antioch. Renaud the Robber was executed in 1187.
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Gebeurtenisse:
Notities bij Gijsbert de Cock Heer van Hemert
1. Stamvader van die De Cock.
2. Sy stand waarin hy gebore was, was ryk en vernaam, gekoppel aan die meeste Europese vorstehuise.
3. Hy en ander edeles kom in opstand teen die koning.
4. Hy verslaan die koninklike troepe.
5. Met die aanhoor van die gewonne aanslag, reageer die koning soos volg:-Coq à chanté de bon matin(die haan het vroeg gekraai).
6. Rufolf het gevoel, dat die koning dit gesê het met die bedoeling om hom te verneder.
7. Hy besluit om nie meer de Chatillon te gebruik en eerder de Cocq as naam te gebruik; totdat hy wraak op die koning geneem het.
8. Rudolf voel homself onveilig in Frankryk en gaan bly in sy geërfde Kasteel Huys te Rhenoy van sy oumagrooitjie Jolanda van Gelre, Gravin van Henegouwen.
9. Hy verruil Kasteel Huys te Rhenoy vir Kasteel Weerdenburg. Die naam van die Kasteel gaan later oor tot die dorpsnaam.
10. In 1265 word hy as die eerste eienaar van Kasteel Ophemert in die gemeente Neerijnen genoem.- Ingestuur Ds. MG Müller
1225 |
1225
|
Châtillon-sur-Marne, Champagne-Ardenne, Frankrijk
|
|
1245 |
1245
|
Heusden, Nederland (Netherlands)
|
|
1245
|
Opijnen, West Betuwe, GE, Netherlands
|
||
1249 |
1249
|
||
1260 |
1260
|
||
1283 |
1283
Age 58
|
Nederland, Waardenburg, Neerijnen, Gelderland, Netherlands
|
|
???? |