![](https://assets11.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1702327563)
![](https://assets11.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1702327563)
Hy voltooi sy skoolopleiding aan Hoerskool Ermelo en Hilton College. Nadat hy skool verlaat het, word hy ingeskryf as rekenmeester. Daarna sluit hy by die Suid-Afrikaanse Artillerie in 1940 aan en het diens gedoen i Kenia, Somaliland, Abessinie, Eritrea en Libie. Hy is as krygsgevangene na Italie. Hy het drie keer ontsnap en met die derde ontsnapping is hy terug na SA. Na die oorlog sluit hy aan by die onderneming wat deur sy vader en Mnr Hubbard in 1926 gestig is. Bron: Wie is wie in Suid Afrika 1959
1922 |
July 25, 1922
|
Ermelo, Mpumalanga, South Africa
|
|
???? |