Sarel Johannes du Plessis, SWASV g6h6

Is your surname du Plessis?

Research the du Plessis family

Sarel Johannes du Plessis, SWASV g6h6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

About Sarel Johannes du Plessis, SWASV g6h6

Marriage Register 1899 Rustenburg

Addendum tot sy stiefmoeder se Sterfkennis:
"South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9L-M3V8-K?cc=2520237... : accessed 4 May 2017), > image 1265 of 2054; citing Master of the High Court, Pretoria.



[Aangaande die opmerking m.b.t. die Dorsland trek. Hy was NIE deel nie. Het per skip na Angola verhuis. 10/05/1903 aan wal gegaan in Mocamedes. Sarel Johannes Du Plessis]

Sarel Johannes du Plessis (b6c1d4e2f4g6h6) (1878 - 1940) was die stamvader van die SWA Du Plessis. Hy was woonagtig in die Rustenburg omgewing voordat hy die Dorslandtrek meegemaak het. Ek lei af dat hy en sy gesin hulle gevestig het in Hanha / Mombolo, Angola. In 1928 het hulle na SWA getrek uit Angola uit en hulself te Grootfontein omgewing gevestig.

Nicol Stassen verwys. Teen die einde van 1892 het 'n verdere groep mense begin trek. Einde Mei 1893 het Trekkers uit Rustenburg by hulle aangesluit en Transvaal verlaat. Dit was die 'Sesde Trek'. Een gedeelte onder Kommandant I.M. Lombard het oor die bekende Dorsland-roete verby Ngami tot by Ghanzi getrek. Hier het 'n tweede trek onderleiding van P.J. en H.I. Steyn, wat oor Lehututu en Kang in die suide getrek het, by hulle aangesluit. Die lede van die 'Sesde Trek' het hulle meer in die sentrale deel van Angola by Que, Bie, Cubal, Caconda en Mambolo gevestig.

Sarel Johannes du Plessis (1878 - 1940) se kinders is o.a. in Hanha en Mombolo gebore. Soek bevestiging vir my afleiding dat hy deel was van die 'Sesde Trek' op ongeveer 15jarige ouderdom. Sy vader was Pieter Gerrit Wessel du Plessis (1850 - 1929), getroud met Martha Catharina - dogter van Kmdt-Genl Sarel Johannes Eloff.


view all 18

Sarel Johannes du Plessis, SWASV g6h6's Timeline

1878
December 8, 1878
Rustenburg, South Africa
1879
January 26, 1879
1900
June 10, 1900
Rustenburg, South Africa
1902
March 16, 1902
Rustenburg, South Africa
1905
March 1, 1905
Angola
1906
August 14, 1906
plaas "Rooiwal", Angola
1908
August 28, 1908
Hanha, Seles, Cuanza Sul, Angola
1910
September 6, 1910
Sacangimba, Cunhinga, Bié, Angola
1912
August 19, 1912