![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1690497503)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1690497503)
PRETORIUS, WILLEM LODEWYK JACOBUS, Senator, geb. 21.6.1889 te Winburg, O.V.S., s.v.w. mnr. W. L. Pretorius. Skoolopleiding aan Hoërskool Winburg. Na skoolopleiding gaan hy boer en volg ook spesiale landboukursusse. Behartig nog boerderybelange in die dist. Theunissen. Met die stigting van die Nasionale Party het hy reeds deelgeneem daaraan en deurgaans die Party gedien tot die hede. Dien op verskeie bestuursliggame van daardie Party sedertdien.
Bron: Wie is Wie in Suid-Afrika - Page 383 - 1960
1889 |
June 21, 1889
|
Winburg, OVS
|
|
1922 |
April 13, 1922
|
Weltevreden, Winburg
|
|
1925 |
1925
|
||
1932 |
April 5, 1932
|
Theunissen, Lejweleputswa, Free State, South Africa
|
|
1966 |
April 4, 1966
Age 76
|
Theunissen, Lejweleputswa, Free State, South Africa
|