Matching family tree profiles for Servaas de Kock, SV/PROG
Immediate Family
-
wife
-
wife
-
daughter
-
son
-
daughter
-
daughter
-
mother
About Servaas de Kock, SV/PROG
Servaas de Kock van Middelburg in Zeeland, arriveer aan die Kaap in 1710.
Verwysings:
Geslagregister van Vroeë Kaapse families
Cor Pama
Servaas de Kock, born c. 1681, employed by the VOC, departed from WIELINGEN harbour, MIDDELBURG in ZEELAND., NETHERLANDS, 1710.01.20 aboard the SCHONEWAL The Ship carried 152 sailors, 52 soldiers and 1 stowaway. 1711.10.14 Servaas became a free burgher. He married Susanna Bouvee1713.03.30, who was born in Cape Town 1697.10.06. He died 1734.
Hy kom1710 vanaf Middelburg, Zeeland in die Kaap aan.
Servaas is die stamvader van die meeste De Kocks in Suid Afrika - dit sluit alle rasse in.
In 1990 was daar ongeveer 9000 persone met die van op die kieserslys vir die Voloksraad & ongeveer 1290 op die kieserslys vir die Raad van Verteenwoordigers ( kleurling parlement).
Die dorp Breda is omtrent 70 km Oos van Middleburg, in Noord Brabant gelee.https://en.wikipedia.org/wiki/Breda
Hy het in Kaapstad self of in die distrik gewoon. Sy kinders Cornelia, Alexander & Josias is later na die distrik Stellenbosch waar hulle geboer het.
Sy woon huis in Kaapstad is afgebreek, dit was jare lank 'n Joodse Tehuis, waarskynlik vir wees kinders.
Arrived Cape Town 1707, on the Schonewal from Wielingen, Middelburg. He was a sailor in service of the VOC
Posisble Baptism : https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QL6S-KLXG
Servaas de Kock, SV/PROG's Timeline
1681 |
August 17, 1681
|
Breda, Noord Brabant , Netherlands
|
|
August 17, 1681
|
Breda, Breda, Noord-Brabant, Netherlands
|
||
1715 |
1715
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1717 |
June 6, 1717
|
Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1719 |
1719
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1721 |
April 20, 1721
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
1723 |
1723
|
Cape, South Africa
|
|
1726 |
1726
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1732 |
1732
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|