Matching family tree profiles for Solomon Stephanus Maritz, b1c8d2e1
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Solomon Stephanus Maritz, b1c8d2e1
Hilletje Levina Helena Bester *28/8/1820 †24/12/1875 was die dogter van Theunis Chrsitiaan Bester (≈26/11/1797) en Johanna Helena Nel (≈21/4/1799). Die gesin het in die omgewing van Klu-Klu-Mond in die wyk Koonap, Albany gewoon voor die Groot Trek. Hule vertrek waarskynlik voor Maart 1837 na Natal. Hilletje se ouers vestig hulle later in die Transvaal. Sy tree in ca 1833 met Louis Jacobus Nel Jnr *28/12/1811 inn die huwelik. Nel se vader was die Voortrekkerleier Louis Jacobus Nel Snr 5/2/1778 wat 'n Trekgeselskap uit die oos-Rietrivier gelei het. Nel Jnr sterf op 11 April 1838 tydens die Salg van Italeni. Uit die huwelik is 2 dogters gebore. Sy trou weer o 17/5/1839 met Salomon Stephanus Maritz *22/11/1821 †9/3/1895, die oudste seun van Gerhardus Marthinus Maritz(24/6/1798 † 23/9/1838, die beknde Voortrekkerleier. Hilletje en Salomon het saam 11 kinders gehad. Na haar afsterwe in 1875 tree haar man weer op 4 Februarie 1878 met Anna Carolina Agatha van Rooyen in die huwelik. Hulle het een seun gehad. Hilletje Bester was 'n ouer suster van Johanna Helena Catharina Bester Baken 24
Bron- Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen Pagina 46
Het aan die slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838 deelgeneem
2nd Marriage: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91V-93L2-H?view=i...
D.N.: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS7P-R78Y-9?i=313&...
Solomon Stephanus Maritz, b1c8d2e1's Timeline
1821 |
November 22, 1821
|
Graaff Reinet, Cape Province, South Africa
|
|
1840 |
November 20, 1840
|
Noodsberg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1842 |
August 14, 1842
|
Ladysmith, Uthukela, KZN, South Africa
|
|
1844 |
December 7, 1844
|
Ladysmith, Uthukela DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1845 |
December 2, 1845
|
||
1847 |
October 29, 1847
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1849 |
September 27, 1849
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1851 |
May 28, 1851
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1853 |
June 3, 1853
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|