Stephanus Cilliers

How are you related to Stephanus Cilliers?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Stephanus Cilliers

Also Known As: "Oupa Swart Fanie", "Stephanus Abraham Cilliers"
Birthdate:
Death:
Immediate Family:

Son of Andries Carel Cilliers and Anna Aletta Cilliers
Husband of Anna Susanna Cilliers, g1
Father of Prof. Andries Charles Cilliers; Beatrice Catharina Cilliers; Annie Cilliers; Fanie Cilliers and Pieter Cilliers, g9h2
Brother of Johanna Alida Malan; Beatrice Maria van Niekerk; Jacob Daniel Cilliers, f8g3; Johannes Paulus Cilliers and Andries Carel Cilliers

DvN: b2c1d1e2f8g9
Managed by: Charlene Irene Viljoen
Last Updated:

About Stephanus Cilliers

Beskryf as 'n uithaler-grapverteller, 15 jaar lank verlam op sy bed, maar die geestigste mens wat Ingrid Jonker nog geken het.

Fanie Cilliers het na skool te perd vir Annie gaan kuier. Op die plaaswerf het sy perd vir honde geskrik. Fanie het afgeval en kop eerste op die harde grond te lande gekom. Hy was daevlank bewusteloos.

Oupa Swart Fanie Cilliers (Stephanus, geb. 1872), seun van Andries Carel Cilliers, graanboer in die distrik Paarl in die Kaapprovinsie. Ouma Annie (Anna Retief, geb. 1873), die dogter van Pieter Johannes Retief, 'n wynboer van die Paarl, en Annie Mostert. Sy was 'n leerling van die ...

Verwysing: Ingrid Jonker, beeld van 'n digterslewe by Petrovna Metelerkamp, Anna Jonker · 2003


view all

Stephanus Cilliers's Timeline