Stephanus David Naudé, SWASVb1c8d3e7f5

Is your surname Naudé?

Research the Naudé family

Stephanus David Naudé, SWASVb1c8d3e7f5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

About Stephanus David Naudé, SWASVb1c8d3e7f5

In the Hopetown DR Church Baptism register birthdate is recorded as 10/9/1863.

Named after his father.

Witnesses @ baptism: Jacobus Lod Wydeman, Susanna Johanna van Vuuren, Jacob Petrus Naude, Jacoba Johanna Ackerman

Hopetown came into being in 1850 when Sir Harry Smith extended the northern frontier of the Cape to the Orange River.By 1854 Hopetown was a rough frontier town and a church had been built.

Farmed on Vrouw pan in Hopetown when he married in 1889

Name spelt Stefanus in marriage register of DR Church Hopetown

Hy kampeer tydelik vir 'n paar maande by Brukkaros in Duitswes Afrika (Namibie) - tussen 1895 en 1897. Vandaar ry hy uit om grond te soek en koop Kameelhaar, distrik Gibeon. Die Kaart en Transport is deur Hendrik Witbooi onderteken.

Kameelhaar is so genoem weens die kamele se hare wat onder die Noenieboom gele het. Die kamele het daar gerus wanneer die polisie met hul karavane uitgespan het. Op 1 Oktober 1895 is 'n ooreenkoms met die Duitse hoof te Gibeon, luitenant von Burgsdorff, vir die vestiging van 'n polisiepos by Marienthal gesluit.

Die meubels van Kameelhaar is van Duitsland per skip by Swakopmund afgelewer. Vandaar is die meubels per ossewa vervoer tot op die plaas.

S.D Naude is saam met Frans De Villiers Smeer na Duitsland om te kyk na 'n eie kerk vir die Afrikaners. Die eerste NG Kerk gemeente was in 1898 gestig, maar die kerkboeke is met die Wibooi-opstande in 1904 verbrand. SD Naude was op die eerste Kerkraad van die eerste NG Gemeente te Gibeon wat onder Upington Ring geval het.

Stephanus is op 27.05.1899 te Gibeon verkies om te kyk na verduitsing van die Afrikaner onder die Duitse Distriksbeampte te Gibeon, Von Burgsdorff.

Die Naude's het Duitse onderdane geraak. Dit het tot gevolg dat S.D. Naude op Marienthal geinterneer was met die uitbreek van die wereldoorlog.

In 1902 weier die Duitsers dat kinders in Afrikaans onderrig word. Die kinders moes na die Duitse skole toe op Gibeon gaan. Chris Grobler is toe as onderwyser uit die Vrystaat laat kom om die Naude kinders in Afrikaans te onderrig.

view all 12

Stephanus David Naudé, SWASVb1c8d3e7f5's Timeline

1862
September 10, 1862
Hopetown, Northern Cape, South Africa
1863
December 25, 1863
Age 1
Hopetown, Northern Cape, South Africa
1890
April 4, 1890
Griekwastad, Northern Cape, South Africa
1893
March 2, 1893
1895
June 4, 1895
Warmbad, Southwest Africa
1898
April 10, 1898
1899
December 14, 1899
Namibia
1901
August 20, 1901
1905
July 10, 1905
Namibia