Matching family tree profiles for Stephanus Christoffel Jacobs
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Stephanus Christoffel Jacobs
d10 Stephanus
» 11.2.1759, burger Stellenbosch, x 3.5.1789 Maria de Wit - na haar dood trou hy weer met ERASMUS, waar hy 4 kinders het.
MOOC8/12.40a
David was 10 jaar toe sy vader in 1768 oorlede is.
Judi Marais-Meyer register MRIN 15
Boedel en inventaris van vrou, Maria de Wit.
MOOC8/61.1a en b ged. 11.10.1814 en 13.1.1815
Hulle gesamentlike testament is opgestel op 11 Okt.1814 agter Hexrivier in't Bokkeveld.
Getuiees was J R vd Merwe, Schalk Willem Pienaar en Pieter Jacobs de oude.
Tydens haar dood was die egpaar heel welgesteld.
Sy laat haar man, 7 kinders waarvan 5 minderjarig was, 'n plaas Granaatjieskraal geleë op die Hexrivierberg, en Kaaymansgat agter asook kontant van 2000 frank en 30 riksdalers
Verder: 13 Wa en ryperde.
20 trekosse
129 teel beeste
10 Teel perde
2320 Skape
322 bokke
Slawe:3 mans en 4 vroue.
---------------------------------------------------------------------------------
Origin of my names Johannes Phillippus
Stephanus Christoffel Jacobs's Timeline
1758 |
November 15, 1758
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1759 |
February 11, 1759
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1790 |
1790
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1791 |
1791
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1793 |
July 12, 1793
|
Stellenbosch, Cape Colony, South Africa
|
|
1795 |
July 29, 1795
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1797 |
October 1, 1797
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1799 |
May 19, 1799
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1801 |
June 18, 1801
|
Cape, South Africa
|