Stephanus Johannes Scheepers, e3f6

Is your surname Scheepers?

Connect to 5,051 Scheepers profiles on Geni

Stephanus Johannes Scheepers, e3f6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Stephanus Johannes Scheepers, e3f6

Slag van Bloedrivier 1883-12-16

Hy was een ven fi jongmanne wat aangese was om Retief saam te gaan na Dingaanstat. Kot voor die vertrek het hy siek geword. Sy vader en sy jongste broer is toe saam en albei is daar vermoor.

Dei Scheepers laer het tydens Bloukransmoord naby die van Daniel Bezuidenhout gestaan. Die Bezuidenhouts wat aan die moord ontkom het, het sie Scheepers gaan waarsku. Toe die honde blaf, staan Stephanus op, want hy dog dat dit sy vader was wat teruggekeer het saam met Retief. Bezuidenhout skree toe; Slaap julle nog? Al die mense is al vermoor! Hulle kon toe betyds vlug maar moes all hulle goed agterlaat.

Stephanus het deelgeneem aan die Slag van Bloedrivier en later aan doe Boomplaasingsslag en omdat hy die opgelegte boete nie wou betaal nie, het hy na die Winterberge, Bethlehem toe vertrek. Daar is hy oorlede.


view all 14

Stephanus Johannes Scheepers, e3f6's Timeline

1818
July 19, 1818
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1844
January 20, 1844
Winburg, Orange Free State, South Africa
1846
July 21, 1846
1853
March 11, 1853
Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
1855
February 12, 1855
Bloemfontein, Orange Free State, South Africa
1856
December 11, 1856
District, Bloemfontein, Free State, South Africa
1858
September 17, 1858
Bloemfontein, Orange Free State, South Africa
1860
October 21, 1860
Bethlehem District, Orange Free State, South Africa