Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel

Is your surname Swanepoel?

Connect to 16,272 Swanepoel profiles on Geni

Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

About Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel

1. Hy trek ca. 1860 vanaf Groot Marico na Warmbad waar hy hom vestig. 2. Kinders e1 - e2 is uit sy 1ste huwelik gebore. 3. Kinders e3 - e9 is uit sy 2de huwelik gebore. 4. Hy en sy eggenote uit sy 2de huwelik is begrawe in die ou begraafplaas te Warmbad. 5.Trek na, die Britse anneksasie van Natal, weer oor die Drakensberge en vestigehulle in Groot Marico gedurende di agtien veertigs. Hulle trek in die jaar 1854 saam met Z.J de Beer, en vestig hulle te Warmbad. Die de Beer vestig Tweefontein en Eersbewoond. 6.3Stephanus Johannes Marthinus Nr.1 en sy vrou Emmerentia Petronella Snyman le albei begrawe op Warmbad in die ou begraafplaas nommer 1. 7.Daar is 'n heel interessante stukkie geskiedenis-verhaal omtrent hierdie mense; die Swanepoels end die de Beers. Hulle absolute opregtheid, en hulle weesin in leuenaarsen Engelse. 8.Hierdie weersin in die Engelse, en die invoer van Skotse predikante deur die N.G. Kerk, wat hulle toe as onkerklik en dwarstrekkerig uitgemaak het. Die verhaal wat later volg weerspreek die gedagtes wat geuiter was, dat hulle onkerklik was.

view all 17

Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel's Timeline

1792
October 21, 1792
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1815
October 26, 1815
October 26, 1815
Sondagsrivier, Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1817
June 21, 1817
South Africa
1820
August 25, 1820
South Africa
1823
June 19, 1823
June 19, 1823
South Africa
1825
October 13, 1825
South Africa