![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1714070889)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1714070889)
Klynhans - Volschenk Marriage Record (Drakenstein)
KLEYNHANS THEODOR (S Kleinhans and Kleynhans). - Wagenfeld in East Friesland. Arr. 1747, wagonmaker, b. 1757. ~ 16.6.1754 Maria Sophia Volschenk (Marr. Reg. of Paarl). His children, according to his widow's will in Test. O.C. 85: 17: Theodor Ernst, Anna Catharina, Johan Adolph, Evert Philip, Ferdinand, Maria Sophia, Jan Hendrik, Ernst Lodewyk, Carel, Margaretha Johanna ~ Johannes Jacobus Spies. About 1800 Kl. lived on “Grootvadersbosch” beyond the Kliprivier on the Duyvenhoeksrivier. + 1803. (C 218, p. 624; Rq. 1775-77: 142; CJ 1143: 59; Stellenbosch Arch., vol. 659: 13; Test. CJ 1106: 35; Test. O.C. 48: 77 and 85: 17; G.R. nr. 467.)
- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)
Theodorus KLEYNHANS van Wagenfeld in Oos-Friesland, kom na die Kaap op die skip Geregtigheid in 1747. Hy trou in Paarl 16 Junie 1754 met Maria Sophia VOLSCHENK, dogter van Evert Jansz Volschenk en Sara van Graan {dogter van Otto van Graan en Rebekka van de Kaap (Rebekka was die dogter van Moses van Macasser en Sara van Macasser)}.
Children
- Source - SAG Vol 4
- http://www.stamouers.com/index.php/stamouers/k-to-m/245-kleynhans-t...
In SAF Vol 19, the birth sequence of the children is updated as follows:
Children
Aankoms 1747 op die skip 'Geregtigheid', burger in 1757. Wamaker op Grootvadersbosch ten ooste van Swellendam in 1800
Tussen 1700-1900 was Wagenfeld „n baie arm gedeelte en hy moes gedurende die somertyd in Holland gaan werk om aan die lewe te bly.Herfs het hy terug gekom om die oes in te bring Hierdie kontak bied hom die geleentheid om Duitsland te verlaat in c.1747 op die skip “Geregtigheid” na Suid Afrika nadat hy by die Hollandse Oost-Indiese Companie aangesluit het. Navorsing in SA bevestig hierdie Duitse inligting dat Theodorus Ernst Kleynhans in 1747 arriveer aan boord van die „Geregtigheid‟ uit Wagenfeld, Oos-Friesland. Kry burgerskap 1757. In die skeepsboeke van die H.O.I.C. word sy van foutiewelik Kleynhans gespel (hy is gedoop as Kleinhans in 1740 en is so opgeteken in die doopregister) en onder die Hollandse invloed is dit verder so verkeerd aangeteken.. Wamaker reeds teen 1800 op Grootvadersbosch ten ooste van Swellendam aan die Duivenhoksrivier. † 1803 X op 16/06/1754 in Drakenstein met Maria Sophia Volschenk - Dogter van Evert Janz Volschenk en Sara van Graan.
1726 |
1726
|
Wagenfeld, Lower Saxony, Germany
|
|
1755 |
1755
|
||
1756 |
1756
|
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1759 |
1759
|
||
1761 |
1761
|
Grootvaderbosch, Cape of Good Hope
|
|
1763 |
1763
|
||
1765 |
1765
|
||
1767 |
1767
|
Swellendam, Cape, South Africa
|
|
1770 |
1770
|