![](https://assets10.geni.com/images/external/x_com_black_16.png?1717075471)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1717075471)
Wessel Johannes Oosthuizen - Hy boer vanaf 1820 - 1830 op die plaas "Vogelvlei" in die distrik van Mosselbaai en koop ook later die plaas "De Hoek" in daardie distrik. Brei dan sy belange uit na die distrik van Albertina met aankoop van die plaas "Moddergat" aan die oewer van die Gouritzrivier, asook na die distrik van Riversdal met die eienaarskap van die plase "Langefontein", "Rietvlei" en "Wolwefontein". Hy was ook veldkornet van die Mosselbaai-wyk.
1807 |
July 31, 1807
|
Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|
|
1808 |
January 16, 1808
|
Swellendam, Suid Afrika, Kaap
|
|
1827 |
August 18, 1827
|
||
1829 |
October 13, 1829
|
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|
|
1832 |
February 25, 1832
|
Mossel Bay, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|
|
1834 |
June 25, 1834
|
||
1837 |
March 11, 1837
|
||
1848 |
1848
|
Mossel Bay, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|