Wessel Jacobus Wessels

Is your surname Wessels?

Research the Wessels family

Wessel Jacobus Wessels's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Wessel Jacobus Wessels

Wessel is op 25 Jun 1872, op die plaas Merriefontein in die Winburg distrik dood. Wessel en sy gesn kom oorspronklik van die plaas Kwartelrivier, wyk Potberg, distrik Swellendam, waar sy familie burgers van die ou Swellendam Republiek was. Omstreeks 1825-1830 het Wessel en sy gesin in die wyk Boesmansrivier, Somerset, gewoon. Daarna moes hulle wer terug getrek het na Swellendam, hulle geboorte distrik want die finale vertrek na die noorde uit die wyk Potberg, was tussen Junie 1838 en einde 1839 en was waarskynlik 'n fmilietrek. Hulle het hulle toe in de distrik Windburg gaan vestig.



Boedel / Estate No. VAB MHG W125

view all

Wessel Jacobus Wessels's Timeline

1802
July 1802
Caledon, Overberg, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
October 30, 1802
1825
November 30, 1825
1826
July 30, 1826
District Caledon, Cape Colony, South Africa
1829
June 27, 1829
Kaap.
1832
May 16, 1832
Caledon, Western Cape, South Africa
1837
March 23, 1837
1839
July 1839
OVS
1872
June 25, 1872
Age 69
Merriefontein, Winburg, Oranje Vrystaat, Suid Afrika