How are you related to Wessel Wessels?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Wessel Wessels

Uittreksels en verwerkings uit:"Die Nageslag van Johannes Wessels" deur SJC Wessels en SFG Wessels

Wessel was maar sowat twee jaar oud toe sy pa, Johannes dood is. In lasgenoemde se testment is ene Pieter van der Bijl, 'n buurman, aangestel as Wessel se voog. Dit wil voorkom. Wessel had 'n ouer broer, Johannes, gedoop op 25 November 1714. Dit wil egter voorkom dat slegs Wessel 'n nageslag het.

Wessel en Johannes se ma, Geertruy, is in 1719, weer getroud; met die wewenaar Jan Cloete; en so het die twee boeties 'n sief boetie en twee stief sussies en en later 'n halfsussie bygekry.

Wessel trou met Susanna Odendaal in 1737; hy was 21; en in 1739 is die twee van hulle voorgestel en aangeneem as lidmate in die Stelenbosch gemeente.

Hierna verhuis Wessel en Susanna na Geertruy se leningsplaas in die Overberg. Geertruy het die plaas Roodebloemskraal (aan die Steenboksrivier) van Piet van der Bijl se weduwee. (Nie bekend of dit dieselfde Pieter van der Bijl is wat Wessel se voog was nie)

Wessel was kennelik 'n vooruitsrewende boer. In 1748 neem hy die plaas van sy stiefpa, Jan Cloete, Mosselrivier aan die Kleinrivierskllof (huidige Hermanus), oor. Teen 1757 neem Wessel ook die plaas Carnmelksrivier oor, in 1759 die plaasGoudini en kort daarna Springerskuil. In 1760 brei sy boerdery uit en in 1760 neem hy doie paas Attaquaskloof (Hemel en Aarde) aan die Onrusrivier oor.

Wessel en sy ewe seuns het op eie stoom sodanig vooruitgeboer dat hulle binne veertig jaar tot met sy dood oor die volle breedte van die Overberg geboer het. Wat dit nog meer merkwaardig maak is dat nie een van die suens grond van hul vrouens se kant gekry het nie. Met die hertrou van die jongste seun, Jan, se weduwee is daar wel Wesselsgrond oorgeplaas na die Willemses.

Wat die agt dogters betref, is sewe met gevestigde boere getroud terwyl slegs die jongste (Elisabeth Catharina) se huwelik met Hans Jacob Swart, Wesselsgrond na die Swarts oorepaas het.


burger Stellenbosch, lidmate v. Stellenbosch gemeente, verhuis na moeder se leningsplaas te Overberg, boer o.a. “Mosselrivier” aan Kleinrivierskloof, “Carnmelksrivier”, “Springerskuil”

en “Attaquaskloof”, Onrusrivier



Burger Stellenbosch, lidmate van Stellenbosch Gemeente, verhuis na moeder se leningsplaas te Overberg, boer o.a. "Mosselrivier" aan Kleinrivierskloof," Carmelksrivier", "Springerskuil" & "Attequaskloof"; Onrusrivier.


Johannes verkry wieregte aan Lourensrivier en Groenekloof, Darling, 1713 verkies om op die Heemraad te dien

x Stellenbosch 10/9/1713 Geertruida PRETORIUS


GEDCOM Source

30 MAY 2019 13:07:48 GMT -0500 Johan Bernard Badenhorst Badenhorst Web Site <p>MyHeritage family tree</p><p>Family site: Badenhorst Web Site</p>Family tree: 118219341-1 Discovery 118219341-1

GEDCOM Source

Wessel WESSELS 3 30 MAY 2019 Added via a Person Discovery Discovery

view all 24

Wessel Wessels's Timeline

1714
November 25, 1714
Stellenbosch, Cape of Good Hope
1716
December 6, 1716
Age 2
Stellenbosch, Cape of Good Hope
December 6, 1716
Age 2
December 6, 1716
Age 2
1738
May 15, 1738
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1740
1740
1742
July 1, 1742
Caledon, Cape of Good Hope
1744
October 18, 1744
Stellenbosch, Cape of Good Hope
1746
September 11, 1746
Cape of Good Hope, South Africa