Matching family tree profiles for Wilhelm Meyer. SV/PROG 3
Immediate Family
-
father
-
mother
-
brother
-
brother
-
sister
-
brother
-
sister
-
brother
-
stepson
-
stepson
About Wilhelm Meyer. SV/PROG 3
There were two Wilhelm Meyers, one from Essen and one from Bremen: MEYER WILHELM (S). – Bremen. Arr. 1717 as so., tanner 1718-23, loaned to Johannes Smuts 1723-28, so. 1729, b. 1729. ~ 21.5.1730 Judith Kuyp, wid. Johannes Smuts. + 1738. (GMR 1718-23 and 1729; CJ 1131: 87; CJ 1132: 86; Test. CJ 1077: 44, according to which he had a son, Hermann, by his first wife.)
MEYER WILHELM (S: W.M. in block letters). – Essen in Lüneburg. ~ 10.4.1682 Catharina Kiens of ter Veer, wid. Pieter Visagie. One son. + 1690. (G.R. nr. 613; Test. CJ 1164: 18.)
Extract information by- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946) If you need to Translate to English I suggest using Google translate, select Afrikaans to English- copy all text and paste into the translate section and the translation will appear. Google Translate will automatically detect best language to use in this case. However you can also select other languages as well
Wilhelm MEYER van Essen, Duitsland, tree in die huwelik te Kaapstad 10 April 1682 met Catharina KIENS van Terveere, Holland, (1) weduwee van vryburger Pieter Visagie van Antwerpen (2).
Hy is in diens van die Hollands Oos-Indiese Kompanjie (3) maar word een van die eerste vryburgers en "landbouwers" aan die Liesbeeckrivier, Kaap. (4) Hy kom te sterwe in 1690 waarna sy weduwee vir die derde keer in die huwelik tree met vryburger en Franse Hugenoot Martin Pouisseon, wewenaar met drie kinders (5) op 6 Augustus 1690. Catharina Kiens is dus die stammoeder van hierdie Meyers asook Visagie en Pousseon.
Wilhelm Meyer het slegs een kind nl. Lucas (6) by Catharina Kiens gehad, maar moes ook twee minderjarige seuns, Guilliam en Izaak Visagie van sy vrou by haar vorige huwelik, versorg. Vir almal het hy voorsiening gemaak in sy testament (7). Van Wilhelm Meyer (Meier) of Willem Meýer (umlaut op y) soos hy in die Kaapse rekords verskyn, is daar nie veel bekend nie. Dit is ook nog onseker wanneer hy hier aangeland het. In Theal se "History of South Africa" Verskyn sy naam saam met die van ander burgers as die "new burghers" wat in die rekords van die Kaap voor 1688 gevind is (8). In dieselfde uitgawe verskyn sy naam (met vrou en een kind) weer saam met 'n groot aantal "most notable burghers in the Cape district" wat in die sensusopname van 1691 ontvang is (9). In Colenbrander se "De aftkomst Der Boeren" weer word 1682 as die vroegste datum, waarskynlik sy troudatum, teenoor Willem se naam aangegee (10).
In die "Attestasies" van 1679 egter word 'n episode beskryf wat daarop dui dat Willem Meyer reeds voor 3 Oktober 1679 in die Kaap was (11). Dit gaan oor 'n permit toegestaan aan drie vryburgers Gerrit Visser, Hendrik Jacobs, Jan Stoffels en 'n sekere amptenaar Willem Meyer "geleen" by die Kompanje om seekoeie te gaan skiet in die Breërivier "for the maintenance of their families". Die geselskap het die Kaap op 6 September 1679 verlaat met drie waens, 24 osse en twee oorlamse hottentotte Dickop en Trompetter. By die rivier "Zonder Ende" sluit ses hottentotte van die kraal die Soesquakaptein Coopman by hulle aan en vergesel hulle tot by die Breërivier. Teen die aand toe dit begin rëen, verlaat die vreemde hottentotte stilweg die kamp. Die volgende dag teen sononder toe Willem en geselskap besig was om seekoeie af te slag, moes hulle verneem dat al hulle trekosse deur die hottentotte verdryf was. Nog groter was hulle ontsteltenis die volgende dag toe 'n dreigende bende sonquas-hottentotte hulle beveel om pad te gee of te sterf. Onverrigtersake moes hulle na die Fort terugkeer, sonder vleis, hulle waens en die trekosse.
---------------------------------------------------------------------------------
Bronne/Sources:
1. Judi Marais-Meyer register.
Geslagsregister van ou Kaapse families - C C de Villiers Vol I
Meyer/Kiens/Visagie
Willem (Wilhelm) Meýer
v. Essen, in Lüneburg, † 1690, x 10.4.1682 Catharina Kiens, v. Terveere, wed. v. Pieter Visagie.
b1 Lucas
» 14.5.1684, x 19.11.1713 Agatha Blom
VISAGIE
a1 Pieter Visagie
v. Antwerpen. Aank, vóór 1657; kry weireg ten Ooste van Tierberg 1679, x 21.6.1671 Catharina Kiens of Kyns, v. Ter Veere, sy hertrou 10.4.1682 Wilhelm Meyer (Meier) (Meýer) v. Essen.
b1 Guilliam
» 25.11.1674, x Gerritje Prinsloo
=====================================================================
Judi Marais-Meyer register MRIN 2091
- Reference: MyHeritage Family Trees - SmartCopy: Dec 16 2020, 19:36:51 UTC
- Reference: FamilySearch Family Tree - SmartCopy: Dec 16 2020, 21:14:38 UTC
Wilhelm Meyer. SV/PROG 3's Timeline
1640 |
1640
|
Essen, Dusseldorf, Germany, Lüneburg, Deutschland (Germany)
|
|
1684 |
May 14, 1684
|
Paarl, Cape, South Africa
|
|
May 14, 1684
Age 44
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|
||
1690 |
August 6, 1690
Age 50
|
Cape Town, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
August 6, 1690
Age 50
|
Western Cape, South Africa
|
||
???? | |||
???? | |||
???? | |||
???? |
- October 3, 1679
|